Die onderdak warmwaterswembad sal tydelik gesluit wees vir herstelwerk van 7 tot 12 Oktober 2026. Die buitelug swembad by die restaurant bly verhit en beskikbaar.
Kokoriba Wildreservaat – Belangrike Kennisgewing
Resort | News

R640 per nag vir KAMP vir 6 persone!!
Paasnaweek is om die draai en dit is FAMILIETYD !!
Ons vermaakspan kan nie wag vir die feesseisoen nie!!
OMARAMBA se eie PAASHAAS maak al nessies vir al die eiertjies bymekaar!! Is die kinders reg om te soek?
