Beleef ’n Desember vol pret, opwinding en vakansiegees by Aldam Holiday Resort & Conference Centre met daaglikse aktiwiteite en vermaak vir die hele gesin.

Bly by ons vanaf 2 Oktober 2023 tot einde Februarie 2024 in een van ons 4-bed opgegradeerde rondawels vir 5 nagte teen Slegs R3980
