My Dashboard
First and Last and Always
My Dashboard
Register

Kokoriba Wildreservaat – Belangrike Kennisgewing

Category: Resort News | Author: Kokoriba Game Reserve |  Date posted:  | Reach: 254   16
 
 

Kokoriba Wildreservaat stel sy gaste in kennis dat die onderdak warmwaterswembad moontlik nie beskikbaar sal wees van 7 tot 12 Oktober 2026 nie, weens onvoorsiene noodsaaklike herstelwerk.

Om steeds ’n gemaklike ervaring te bied, sal die buitelug swembad by die restaurant verhit wees tot ’n soortgelyke temperatuur as die binnenshuise swembad.

Die bestuur vra omverskoning vir enige ongerief en waardeer jou begrip tydens hierdie tydelike aanpassing.

📞 Navrae: 012 277 1204

Kokoriba Bestuur – Dankie vir u begrip.

Kokoriba Game Reserve
+27 12 277 1204

Latest News