Ons het ‘n baie lekker kamp gehad voor die groot koue kom by Top Turf Lawns. Ons was regtig geseënd met die weer en nie te koud gekry in die aande. Ek is nie seker wie was eerste daar nie tussen Oom Koos-hulle of Oom Chris. (Oom Chris moes net seker maak Hein is by die regte uitspan plek toe hy nie sy wa gewaar en het toe maar gebel.

