Die onderdak warmwaterswembad sal tydelik gesluit wees vir herstelwerk van 7 tot 12 Oktober 2026. Die buitelug swembad by die restaurant bly verhit en beskikbaar.
Kokoriba Wildreservaat – Belangrike Kennisgewing
Resort | News

OMARAMBA HEINEKEN BEER FESTIVAL
3 - 4 MEI 2024
Hierdie Bier-fees is om die draai en HIERDIE jaar word dit aangebied deur Heineken!! GROOT PRYSE te wen op die 4de Mei 2024!!
Daar is staanplekke beskikbaar teen R390per nag vir 6 persone!!!
