Beleef ’n Desember vol pret, opwinding en vakansiegees by Aldam Holiday Resort & Conference Centre met daaglikse aktiwiteite en vermaak vir die hele gesin.

Is jy lief vir diere?
Omaramba se nuwe inisiatief bied jou die geleentheid om HARTIES FERAL CATS te ondersteun.
Kom kamp by Omaramba op enige van die onderstaande datums met jou troeteldier!!
Gewone tarriewe geld. Omaramba skenk ń gedeelte van jou staanplek fooi aan HARTIES FERAL CATS.
