Escape to Dullstroom this September with discounted stays, outdoor adventures, and a Braai Day celebration at Elandskloof Trout Farm.
Elandskloof September Long Weekend Special
Resort | Specials

September raak vinnig vol! As jy nog wil wegkom vir die langnaweek, is nou die tyd om jou plek te bespreek by Edenpark — net buite Naboomspruit.
Kies jou ideale kampterrein:
🏕️ Hoofkamp – 16 staanplekke
🌲 Bosveldkamp – 11 staanplekke
🌊 Rivier‑end kamp – 4 staanplekke
Geniet die rustige Bosveld‑atmosfeer, kampvure en gesellige kuier onder die sterre. Met veilige omgewing en verskeie opsies beskikbaar, is Edenpark die perfekte plek om te rus en nuwe herinneringe te maak.
Edenpark – Kamp. Bos. Rus.