Die onderdak warmwaterswembad sal tydelik gesluit wees vir herstelwerk van 7 tot 12 Oktober 2026. Die buitelug swembad by die restaurant bly verhit en beskikbaar.
Kokoriba Wildreservaat – Belangrike Kennisgewing
Resort | News

Waar wil jy hierdie Desember kamp? Edenpark bied jou die perfekte kombinasie van ontspanning en geselligheid in die Bosveld, net buite Naboomspruit. Kies jou ideale kampterrein en geniet ’n vakansie vol herinneringe.
Kampopsies:
🏕️ Hoofkamp – 16 staanplekke
🌲 Bosveldkamp – 11 staanplekke
🌊 Rivier‑end kamp – 4 staanplekke
Spesiale Desember tariewe per staanplek per nag (maksimum 4 persone en 1 voertuig):
⭐ 3 nagte – R900 per nag
⭐ 5 nagte – R870 per nag
⭐ 7 nagte – R820 per nag
⭐ 10 nagte – R780 per nag
⭐ 12 nagte – R750 per nag
⭐ 15 nagte – R720 per nag
Edenpark – Kamp. Bos. Rus.