Die onderdak warmwaterswembad sal tydelik gesluit wees vir herstelwerk van 7 tot 12 Oktober 2026. Die buitelug swembad by die restaurant bly verhit en beskikbaar.
Kokoriba Wildreservaat – Belangrike Kennisgewing
Resort | News

Minimum 2 nagte!!!
Die vakansie is om die draai en lekker bedrywig. Moenie by die huis sit nie,kom KAMP of bespreek in een van ons CHALETS!!
Familie pret met baie speletjies en groot pryse,Gaskunstenaars,Flinkdink Trivia saam met Hans Drommedaris Drum Duo en om die naweek te eindig met 'n Kerkdiens saam met Johan Pieters!!
