Ontsnap na die rustige Bosveld en geniet 'n ontspannende wegbreek by Edenpark. Die ideale bestemming vir pensionarisse wat vrede, natuur en gemak soek.
Spesiale Tyd vir Ons Pensionarisse by Edenpark
Resort | News

Die Desember-vakansie is om die draai, en Mbizi Game Lodge & Spa nooi jou om die gejaag van die alledaagse lewe te verruil vir die rustigheid van die Bosveld. Met slegs 'n paar staanplekke oor, is dit die perfekte tyd om jou vakansieverblyf te bespreek.
Kies die verblyfopsie wat by jou pas:
Geniet alles wat Mbizi bied:
Of jy nou wil kamp, ontspan of nuwe herinneringe wil skep, Mbizi bied die ideale bestemming vir jou Desember-wegbreek.
Mbizi Game Lodge & Spa β Natuur. Ontspanning. Familie. Vriende. Onvergeetlike Bosveld-herinneringe.Β