Wat ‘n heerlike naweek het ons nie gehad nie! Die wind was bietjie sleg maar gelukkig is daar iets soos vuur en innerlike versterkings wat help. Dis soos pille vir ‘n siek mens ! Ons was ‘n lekker klomp gewees, Neels en Elize, Corne en Melizaan , Chris en Christa, Johannes en Mitzi (besoekers), Wynand en Lizette, Hein en Sureta , Leon en Johanna (besoekers) en Heinrich wat ‘n vrygesel naweek gehou het.