My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd
Visit Caravan Overland Show

Bok Radio / BokTv

Kategorie: Skou Bykomstighede | Skrywer: Trio Events |  Datum geplaas:  | Blootstelling: 156748   9288

Maak seker jy skakel elke Dinsdag en Donderdag 16:40 vanaf 13 Februarie tot 7 Maart in op Bok Radio / BokTv vir β€˜n regstreekse onderhoud met Marius Opperman, organiseerder van die kykNET Buite Ekspo Wes-Kaap.

Marius gaan aan die luisteraars vertel wat besoekers aan die kykNET Buite Ekspo Wes-Kaap vanaf 8 – 10 Maart kan verwag.

Besoek die webwerf vir meer inligting oor die kykNET Buite Ekspo Wes-Kaap: http://www.ekspo.co.za.

Trio Events
Indien jy belangstel in hiedie item, gebruik asseblief hierdie navraag vorm aangedryf deur CaravanParks.com.





As u die volgendeveld kan sien, laat dit asseblief oop
Stuur 'n afskrif van hierdie e-pos aan my

Nuutste Nuus