Die onderdak warmwaterswembad mag hierdie naweek tydelik gesluit wees vir herstelwerk. Die buitelug swembad by die restaurant bly verhit en beskikbaar.
Kokoriba Wildreservaat – Belangrike Kennisgewing
Resort | News

ALDAM Paasfees 2024
Bespreek vandag nog jou akkommodasie vir die komende Paasnaweek!
Dit gaan 'n langnaweek vol gesinspret wees! Aktiwiteite vir oud en jonk! Hou ons blad dop vir ons Paasfees program wat binnekort volg
Moenie hierdie naweek alleen en verveeld by die huis sit nie! Kom ontspan by Aldam saam familie en vriende!
