Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6708 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3739 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2185 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Resourts for R3000 a month
Hi All,
I am looking at going for a camp in December for the full 31 days.
Are there any resourts around gauteng, or not more than 3 hours out of Johannesburg that are roughly the same price as Magalies Sleepy River which is R3000 a month.
Thank you.
Jy kan plekke soos Smutshuis probeer, maar privaat plekke gaan jy sukkel....dis die tyd van die jaar waar hulle staat maak op n groter omset
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Klipspringer 6km outside Modimolle going rate is in that region especially on a month basis.
Give them a call, you might pay less than R3k.
Probeer Nkwe, Pretoria OOS.
Ek sien die mense neem mooi fotos daar
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Gaan kyk op Flip en Tilla se web.
Hulle gee goeie terugvoer, met al die kampe se detail en pryse vir langstaan.
Hulle kamp nou al amper 20 jr vol. Met n hoof basis in Brits sou hul wil terug kom.
Is daar weer vir Desember, speel al die golf bane in Pretoria Oos, en omgewing.
Jin - Nkwe, bevestig asb dat dagbesoekers nie n oorlas is nie ?
Die laaste wat ons daar was, was die plek besmet met dagbesoekers.
Die kamp area is stil, maar nie veel om te doen nie, behalwe braai, braai en nogmaals braai.
Die Springgat is die enigste aantrekking met baie lekker piekniek areas, maar weereens: Dagbesoekers neem alles oor vanaf vroeg dag wat dit ongerieflik maak vir kampeerders.
Die laaste wat ons daar was, was die plek besmet met dagbesoekers.
Die kamp area is stil, maar nie veel om te doen nie, behalwe braai, braai en nogmaals braai.
Die Springgat is die enigste aantrekking met baie lekker piekniek areas, maar weereens: Dagbesoekers neem alles oor vanaf vroeg dag wat dit ongerieflik maak vir kampeerders.
As ek julle is, sal ek eerder Kia Manzie probeer.
Soetdoring in Vereeniging is ook Å„ opsie???
My persoonlikke aanbeveling is, Klipspringer buite Nylstroom wat slegs 120km vanaf PTA is met Å„ standaard tarief ongeag binne of buite seisoen asook baie rustig, veilig en netjies.
Welkom Gerald
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Weet nie van Desember nie, beide Swadini (baie ver) en Dube (naby Brits) is R3000 per maand.
I have been to Swadini many times when i was younger.
I recently got a quote from the and just over R11000 for 15 days
We camped there for 30 days from middle June 2022 and the cost was R3099. I must say we were 2 pensioners, not sure if that makes a difference.
As ek reg is soek die pesoon kamp plek vir hele Desember ,dan is Swadini uit dit is baie duur om Desember daar tekampeer .Hulle bied geen afslag aan gedurende Desember maand, en gedurende Paasnaweek ,slegs gewone tarief wat nogal rof is .Ek kamp elke jaar daar vanaf 1 Mei tot 31 Aug in die winter dan bied hulle die spesiaale tariewe aan .
Nee, die dag besoekers is vêr van die kamp af. In die nagte is daar geen dag besoekers nie, hulle moet vroeg uit.
Naweke is tedelik besig met jongklomp en hul tente, darm kry dit ook n einde.
Ons was nog elke jaar daar vir die hele Desember, min karavane.
Was nou September vir twee weke daar.
Die Girl werk daar naby en werk sy nagdiens.
Darm is dit net 5km wat sy moet ry, die dag slaap vir haar is baie stil.
Laatweet my Dan kry ek vir julle n lekker plek.
Wanneer was dit?
Volgens fotos op Nkwe se blad nie té overcrowded nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dankie Jin ! Ek dink ons gaan probeer n midweek daar inpas anders sal ons altyd twyfel en nooit weet nie.
