Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23092 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18484 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1352 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 359 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
My Woonwa Gekry
Manne,
My soektog is oor, Uiteindelik iets gekry wat opgepas is
2003 Penta... Tel hom hopelik volgende Vrydag op.
Nuwe battery, vol tent met extension, Rally, Neus kombers en 'n add a room vir R120k

Baie geluk Theo, ek hoop julle het groot plesier van julle Penta....lyk pragtig!
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Geluk Theo, wens jou baie goeie kampe toe
Congrats Theo, many happy camps with her and safe travels
Congrats Theo. A wonderful caravan for a family and family holidays. Enjoy and safe camping….
Paul
Geluk Theo, nou het jy 'n baie lekker wa.
Baie Geluk Theo, wens jou baie goeie jare van kamp. Altyd die moeite werd om te wag vir die regte wa wat met jou praat!
Joe, Lyk netjies, Deel nog fotos van binne ens. Nuuskurige om meer te sien ð
Congratulations on finding the right van. I wish you and family many happy days and nights 'out there'.


That looks very nice, seems to have been well looked after.
Mooi man! ! ! ! !
Chapperige kopie hoor. Die wa lyk sommer heel netjies. Ek het twee Penta karavane gehad en die wa sal altyd 'n sagte plekkie in my hart he.
Hoop julle het vele genotvolle kamp tye en km's met die wa.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Opgraderings sover, nie baie nie maar die wheel arches en a-raam se cover met raptor geverf na herstelwerk op die cover voor. die stippel pas nogal vir my by die woonwa



Theo ek het die naweek vir die eerste keer kennis gemaak met die Raptor Verf.
Ek bplan om my wa se wheel arches ook oor te doen asook die A-raam cover al is hy alreeds swart.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hi Leon, baie goeie produk ... Jy kan die kleur ook laat meng dat hy selle kleur is as die grys soos ek gemaak het
600ml Raptor, 200ml Hardener en 100ml kleur
Hi Leon, baie goeie produk ... Jy kan die kleur ook laat meng dat hy selle kleur is as die grys soos ek gemaak het
600ml Raptor, 200ml Hardener en 100ml kleur
Wel ek neem aan jy wend dit aan met 'n compresor. Gebruik jy eie spuit kan of word dit in die kit voorsien.
Maak die verf self die stippel effek of kry jy dit deur 'n verstelling op die spuit kannetjie.
My broer het die Raptor verf op sy Cruiser se wheel arches gesit. Maar dit het nie die erge stippel effek gehad nie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Jy moet hulle spray gun verstel vir die stippel, meer lug dan word hy growwer
Gaan kyk ook na Robliner.. kos helfte die prys van raptor en is net so goed

Dankie Theo. Ek gaan bietjie shop vir dit.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !




