Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23031 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6709 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3746 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2186 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 572 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 328 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Willems Rus
Pad soontoe: Laaste gedeelte grondpad wat mens maar stadig vat met gewone wa...baie sinkplaat, maar ok as jy dit rustig vat.
Staanplekke: Lekker plekke, maar sommiges met geen skaduwee nie. Lekker uitsig oor watergat gehad en heelwat wild gesien....30m van jou af. Ongelukkig die leeus en renoster gemis wat ingekom het toe ons in reservaat rondgery het
Badkamers: Daar is net een woord nodig om dit te beskryf: PUIK
Ontspanning: Basies net swembad in kamp...was maar bietjie groen, maar ons het meer ons tyd gebruik om in reservaat rond te ry en wild te besigtig
Lekker naby aan Pretoria...45 minute se ry
As jy hou van rustigheid en wildtuin is hierdie kamp regtig aanbeveelbaar😁
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Beslis op ons lys vir 2016.
Jy moet maar net seker maak jy kry n groot stand....baie van hulle gaan te klein wees vir exclusive
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Sal, het baie met die dame gepraat voor hulle nog oop gemaak het. Maar ek is al gewoond om dit duidelik te maak met bespreking.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
EK het my eie lang naweek gemaak en van Woensdag daar gestaan, baie lekker rustig en het heerlik gerus. Sal defnitief weer gaan, die grondpad het my nie gepla nie want dis darem nie te ver nie, ek kruip maar so aan tot ek die "skoon teer" kry.
Skuus man.....gister oggend toe jy uitry, toe sien ek eers die kombinasie...chrysler/Sensation. Ek besef toe eers ek het dit op forum ook gesien..dit moet jy wees. Ek het jou daar by die badkamers gesien Saterdag oggend......ek het bietjie na die ander staanplekke gekyk...ek was daai lang ou met die groen t-shirt. Sal mekaar seker weer raak kamp😁
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Matt
Ons kaap nou die draad. Ons het April 2014 daar gestaan en verkies daai staanplekke, lekker groot en stil.

Dit is nie ons karavaan nie, iemand by die oord het die foto vir my gestuur om die staanplek te wys. Die badkamers is aan die linker kant. Oppas net vir die blou gatte.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Die "A" staanplekke is soos ek dit het die meer bedrywige klomp want dit is naby dieingang (swembad) en die uitgang na die see.
Ons het afgelope lang naweek weer by Willemsrus gaan kuier. Was weer lekker rustig, alhoewel oord 100% vol was
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Kon net lekker gewees het om so na aan die natuur te kamp.
Die mooiste is daai koue Amstel!
Lyk baie lekker daar in die natuur, erg jaloers.
Dit lyk nou lekker Geert. Hoe lyk daai pad nou? My wa het seer gekry toe ons daar was. Die bout van die sleepstang skokbreker het losgekom. Maar dit was steeds lekker rustig by Willemsrus gewees. sal weer soontoe gaan.
Sal maar verder soek vir volgende naweek.
Jan, ons was einde Junie by Dinokeng Camp and Leisure wat ook op daai Dewagensdrif pad is.....toe was dit vreeslik erg, nog nooit my wa op so n rowwe pad gesleep nie....selfs sonder wa as ons winkels toe gegaan het, het ek kar jammer gekry. Nou met Augustes besoek was dit tonne beter. Ek weet nie of hulle pad skraap of verander toestande maar van tyd tot tyd nie.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dis 2 baie populere staan plekke.....veral 7, dis in die hoek, so jy het uitsig oor veld in 2x rigtings. Ons het op 5 gestaan....kyk uit oor watergat. Wat dit nog duurder maak is die conservation fees wat die reservaat vra van R80 per volwassene en nog R50 per kar ook.....dis nog bo op jou kampeer tariewe. Dan selfdrive het duur geword...R250 vir dag of R380 vir 2 dae. Voel vir my bietjie uitbuitery, want voor lockdown was dit R150 vir 2 dae. Miskien sal dit weer verander omdat Gautengers weer oor grens kan ry....nie beperk meer tot Dinokeng nie. Skuins oorkant is Tambotie vreugde....hulle vra R120 per persoon....lyk heel lekker daar. Vrydag toe ons aankom het n trop olifante voor hul heinings gewei.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
