Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23099 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18495 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5984 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3799 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2206 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1731 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1353 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 589 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 362 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 322 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Vleis braai trix
Ek het gister aand op youtube n ou gesien kamp in Marekele, hy deel toe daar n vleisbraai triek wat hy se klink dalk snaaks maar mens moet die probeer.
Hy het skaap chops gebraai en vooraf dit me Meat tenderiser gesmeer en toe aromat op gesit en gebraai. Niks anders nie. Hy se die is die beste wat hy nog ooit geeet het, sy pel het hom die jare terug geleer.
Doen een van julle dit, en het julle vleisbraaitrieks wat julle sal deel, of krap ek nou in "NEED TO KNOW ONLY" besigheid?
Gedink ek wil die Aromat probeer, my vrou se Aromat is nou nie so gesond nie... Maar bier ook nie 😁😂
Ek laat lê altyd skaap en steak vir so 8ure bedrup met vars suurlemoensap, en besprinkel met braaispeserye mengsel.
Gisteraand weer so gemaak en die skaap boudtjops was lekker sag [nie taai] nie.
Ek verkies so min as moontlik snaakse smake oor my vleis, veral nie kerrie en knoffel nie.
Nee wat, ek glo net in Marinade as ek hoender braai, Ina Paarman se peri peri en weber vat net so kort op haar hakke.
Net gewone Marina Braai sout en olyf olie op die vleis, en dan braai ek op warm vuur... kook nie my vleis... Die steak moet nog Moo as ek hom op die bord sit.
Ek het nogal iets intressant by iemand een dag gesien, hy vat 'n lee bier of coke blik, maak hom 3/4 vol water en sit hom in die middel van die kole voor hy begin braai... dit keer dat die kole opvlam en die stoom maak die vleis lekker sappig

Ek dog net jy spuit die steak in met Penisilien en jaag hom dan terug veld toe.
Ek wil vleis proe en nie allerhande soet of suur en ander smake nie. Gooie net peper oor as ek klaar gebraai het. Die rwgering gooi sout oor haar vleis.
Net so.... daai vleis moet nog rooi wees binne veral met steak... Blue Rare.. tsst tssst... dan op die bord
Nee wat, ek glo net in Marinade as ek hoender braai, Ina Paarman se peri peri en weber vat net so kort op haar hakke.
Net gewone Marina Braai sout en olyf olie op die vleis, en dan braai ek op warm vuur... kook nie my vleis... Die steak moet nog Moo as ek hom op die bord sit.
Ek het nogal iets intressant by iemand een dag gesien, hy vat 'n lee bier of coke blik, maak hom 3/4 vol water en sit hom in die middel van die kole voor hy begin braai... dit keer dat die kole opvlam en die stoom maak die vleis lekker sappig
Ja, my broer het my jare terug al vertel van die blikkie met water wat keer dat jou warm kole nie vlamme maak nie. Ek het nog nooit probeer nie en het dit al vergeet. Dink ek gaan bietjie daar in Satara probeer oor twee weke.
Ek gaan ook van hierdie braaipresepte probeer.
Ek wil nou nie my eie topic hijack nie maar sit ook somme by wat se by geregte word bygesit? Ons hou van stywe pap met tamatie en uie sous, Braai broodjies of kook sommer n paar aartappels. My vrou sorg vir die slaai goed, sy glo nie dat hoender eintlik die slaai is nie.
Ek en my vriend het toe ons jonk was n lee verfblik (ongebruikte een) gevat en n gat in die bodem en in die deksel gemaak met n spyker. dan vol aartappels gepak wat ons met n vurk gate in druk en so tussen die aartappels het on knoffel, botter en sout en peper gesit. Dan sit jy die blik binne in die kole en draai die blik so elke 20min 4 keer. Daai tyd was dit vir my die lekkerste. Ek soek nou juis n lee blik wat nog nooit gerbuik is nie maar mens kry dit nie in die hande nie.
Al wat ek nog wil bylas, as ek groente soek slag ek 'n vark.
Ons gaan gewoonlik vir slaaie as ons kamp... die Baas maak sommer noodle en bulgar wheat slaaie wat ons dan in die yskas hou en net opskep... veral op kort naweke saam met die braaivleis en natuurlik braai broodtjies, kaas, uie, tamatie en hoop chutney... gee die broodtjie nogal 'n lekker byt
Ek plaas die resep danksy Jamie Oliver op die resepte bladsy
Skaap tjops geniet ons gewoonlik net met tafelsout
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het 2 weke terug n soutblok gekoop. Ons geniet die smaak. Die geheim is om blykbaar eers die soutblok goed warm te maak voir vleis opgeplaas word

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Interesand Geert. Ek wonder net hoe werk dit anders as tafels sout op gooi?
Proe die steak beter as tafel sout op gooi?
Paul
Interesand Geert. Ek wonder net hoe werk dit anders as tafels sout op gooi?
Proe die steak beter as tafel sout op gooi?
Paul...is seker maar net n gadget, maar kom baie lekker uit. Mens gooi niks spices of sout oor nie....braai net skoon op soutblok en eet. Ek dink die rede dat hy goed warm moet wees voor jy vleis opsit, is dat anders as dit opwarm met die vleis op, dit te lank daarop lê en dan te souterig kan smaak
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het gister aand op youtube n ou gesien kamp in Marekele, hy deel toe daar n vleisbraai triek wat hy se klink dalk snaaks maar mens moet die probeer.
Hy het skaap chops gebraai en vooraf dit me Meat tenderiser gesmeer en toe aromat op gesit en gebraai. Niks anders nie. Hy se die is die beste wat hy nog ooit geeet het, sy pel het hom die jare terug geleer.
Doen een van julle dit, en het julle vleisbraaitrieks wat julle sal deel, of krap ek nou in "NEED TO KNOW ONLY" besigheid?
Gedink ek wil die Aromat probeer, my vrou se Aromat is nou nie so gesond nie... Maar bier ook nie 😁😂
Dries, ek het gevind meat tenderiser gee die vleis 'm onaanmgename bysmaak so ek gebruik dit nie meer nie. Daar is marinades wat jy in pakkies kry en met water meng en die vleis vir 'n paar minute in laat lê wat myns insiens beter werk.
Waarom mense meen Aromat is ongesond is omdat dit MSG bevat. Ek het daaroor gaan oplees en dit lyk nie of dit enigsins skadelik vir die gesonheid is nie. Die Amerikaanse FDA (Food & Drug Administration) asook die hoogs gerespekteerde MAYO kliniek, vind beide geen gesondheidgevaar nie. Dit is 'n tipe sout wat ook in verskeie groentesoorte voorkom. Daar is ook 'n mening dat dit selfs voordelig is omdat dit veroorsaak dat minder tafelsout gebruik word en tafelsout in oormaat het verskeie nadele. 'n Baie klein aantal mense kan dalk gevoelig vit MSG wees, maar blykbaar steeds nie gevaarlik in klein hoeveelhede nie, maar netso met onder andere neute en melk.
'n Spesery, of dan mengsel, wat goed werk en soms ook MSG bevat, is Flavourmate. Verskillende maatskappye maak dit so moontlik verskil die smake ook maar die een wat ons gebruik, gee werklik 'n lekker smaak. Dit werk goed met alle vleisgeregte.
Ek vat skaapchops met Chillie Beef (Soos Aromat) lekker gaar gebraai enige tyd bo n hoender.
Ek het 2 weke terug n soutblok gekoop. Ons geniet die smaak. Die geheim is om blykbaar eers die soutblok goed warm te maak voir vleis opgeplaas word
Iemand het my een gegee vir my verjaarsdag... sal hom nog probeer... nog nooit gedoen nie
Iemand het my een gegee vir my verjaarsdag... sal hom nog probeer... nog nooit gedoen nie
Probeer gerus en laat weet. Daar is heelwat mense wat weer nie daarvan hou nie. Probeer eers met 1x stukkie vleis soos n porterhouse of rump. Ons het nou al Porterhouse steak, vark sirloin steaks en wors gedoen. Moeilik om te sê of wors beter gesmaak het omdat hy reeds speserye in het. Braai steak net so.... Met NIKS spices, marinades of sout nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Vir julle wat nie n oormaat sout in jul kos eet of hoe bloedruk probleme het nie, is Himalayan pink sout baie goed vir spierkrampe of lam en tamheid wat met die ouderdom intree. Gooi net so 5 klonte in jou mond elke oggend, aanbeveel deur n fisioterapeut met jare se ondervinding van atlete en hul onverklaarbare skate.
Ek op bloeddruk pille van ek 30 is... maar ek like my pink sout... kan darem nie perfek doodgaan nie
Leef lekker... as die dood kom sidestep ek hom... 3 keer in my lewe die dood sien kom en hier is ek nogsteeds
My laaste ongeluk met 'n Hiace bus waar die slim manne rate dat jy 7% kans het om te bly leef met so 'n ongeluk soos myne, Stilstaande voertuig getref op 120 Km/h.. 4 maande in Unitas maar ek leef so bietjie sout gaan my nie doodmaak nie ... eish