Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23092 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18488 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1353 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 360 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Versigtig vir bedrieers
Ek het nou so 1 uur terug n oproep gekry van iemand wat see hulle skakel van ABSA Froud unit. Blykbaar is daar n besigheid wat R3000.00 van my rekening wil trek. Die besigheid se naam is VIP Platinum. Dis blykbaar die mense wat vakansie vouchers uitdeel.
Natuurlik het ek gese ek het nie toestemming gegee vir die ontrekking nie. Toe kry ek n verwysings nommer en word blykbaar teurgisit na die finasiele afteeling wat my nou gaan help om die R3000 te stop. Maar ek kon toe hoor dat die foon net so aan iemand anders gegee word. Toe word ek gevra om in my banking App te gaan sodat hulle my kan help om die bedrag te stop. Ek se toe vir hulle hoe weet ek hulle is van ABSA. Hulle se toe hoe sal hulle anders my rekening nommer en ID nummer he. Ek se toe dat ek sal vinnig hier by die ABSA Tak ingaan sodat hulle dit daar vir my kan stop. Toe raak sy ongeduldig en ek weet toe dat dit is bedrieers, veral toe ek se dat ABSA my nie sal bel en vra om in my Banking App te gaan nie. Dis toe hulle die oproep stop.
Ek het toe die ABSA Fraud Unit self gebel, vertel wat gebeur het en hulle bevestig toe dat hulle sal dit nie doen nie.
So wees maar versigtig.
Darm is ek n private kliënt en is die dame se nommer bekend aan my my met haar naam.
Scammers....... everywhere
Herman, same thing happened to me. Our home phone is the new one where you can see the number. It was a Saturday morning. He had basically the same story and I asked him where he is phoning from. He said my local branch but when I answered the call I noticed that the phone number code was Cape Town. So I said to him well, nice try and do you think we are all as thick as you as my local branch is not in CapeTown and he carried on why Blah Blah!! He wanted the last numbers on my credit card then got irritated when I said to him that ABSA does not request that info over the phone and that I have his number and am going to report it. He put the phone down immediately. Indeed a scam!
Did this person phone on your home phone or mobile phone?
Dankie Herman....maak mens net weer bewus dat ons maar op ons hoede moet bly
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het afgelope week n epos gekry wat lyk of dit vanaf my epos diens verskaffer kom, maar doen nie....hulle vra dan dat jy jou epos adres weer moet intik om te verifieer. Diens verskaffer het ons al gewaarsku om nie dit te doen nie...scam. Wat hulle dan doen as jy epos adres intik, weet ek nie.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dis 'n lekker speletjie: Hulle probeer my vang en ek vang hulle uit. As jy enigsins ongemaklik voel oor 'n oprioep of epos, aanvaar eerder dis 'n poging om jou te beroof en sit die telefoon neer of ignoreer die epos. As die eg is, is geen skade gedoen nie.
Skelms is orals en 'n mens moet maar met oop oë slaap.
Mense moet net onthou dat jou bank jou nooit sal bel om enige inligting by jou te kry nie. Ek redeneer nie eers met so 'n persoon wat my bel nie. Druk net summier die foon dood.
Die afgelope week het ek en my vrou albei SMS's ontvang waarin ons mee gedeel is dat daar onopgeeiste fondse vir ons is. Dan word daar 'n link verskaf waarop jy moet "click" vir meer besonderhede. Ek "delete" onmiddelik sulke boodskappe. Jy kan maar seker daarvan wees dat as jy die link gaan oopmaak, jy beroof gaan word op een of ander manier.
Ek het die truecaller app op my foon. Hy wys nommers en ook as iemand dit as spam geraporteer het wys dit spam. Daar is dan n funksie wat jy kan kies om te se blok alle spam, dan kan hulle jou nie eers bel nie!! Dit tel nou vir telemarketers ook! Jy kry net n notification om te se die nr het jou probeer bel en is geblok! Werk fantasties en spaar frustrasie! Handig as iemand vreemds jou bel dan weet jy dadelik wie dit is. Enigste negatief is hy vat n bietjie ekstra battery krag.
I love these types of phone calls ,and give them all the numbers they want ( just incorrect ones ) my aim is to keep them on the phone for as long as I can just to waste their time , have a look on youtube there is and elderly Scotsman who really knows how to waste their time.
Good one Andrew! They try and take you for a ride, you waste their time and frustrate them. Pity you can't reach trough the telephone and throttle them.
A good natured friend of mine (recently passed away) was drawn into a matter with a Nigerian man who told them about his miriad problems and got her to give him about 40 thousand rand before the fact that she was scammed, dawned on her. Her friend also lost a large amount of money.
Skelms is orals en 'n mens moet maar met oop oë slaap.
The sad part is that it is not getting better........so yes be aware of suspicious phone calls and emails and DONT fall for it.
Ek het weer gelees hoe mense se info bekom word. Hier het dit weer gebeur via goedkoop chinese wifi kameras. Ek verstaan nie mooi hoe hulle dit doen nie, maar die probleem kom by hierdie goedkoop no name wifi cameras. Jy gee daai wifi kameras toegang tot jou wifi.....dan praat hulle van n wurm wat op jou stelsel is en alles wat jy dan via jou wifi doen soos passwords ingaan op websites, trek hierdie wurm en dis waar sisteme en stelsels gehack word. Hulle beveel aan, in hierdie geval, om nie vir goedkoop no name kameras te gaan nie, koop liewer bekende handelsname. Blykbaar met enige cheapie wat jy op jou wifi koppel is n risiko.
Hul beveel ook aan om nie bank transaksies op publieke wifi stelsels te doen nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
"No-go" t.o.v. banksake op publieke WiFi het ek lankal van kennis geneem. Geen banktransaksies word sodanig gedoen nie.
Ek stem saam dat mens nie persoonlike sake oor publiek wifi moet doen nie. Gebruik maar eerder jou eie data op die foon of koppel jou rekenaar deur jou eie foon data aan netwerk.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !




