Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23089 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18484 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1351 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 359 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Vensters en gordyne
Ons het die Gypsey Raven en will graag die gordyntjies vir die vensters verander na blinds toe. Ek sien mens kry blinds wat so in n kasset pas wat jy dan skuins teen die karavaan se muur installeer. Weet iemand van n plek wat dalk so iets custom vervaardig? die wat mens koop is nie die regte grotes nie.
Groete
Dries
Dries het jy dalk 'n foto van dit waarvan jy praat.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
More Leon, ek het die paar sommer net van die net met my foon afgeneem. Hoop die kwaliteit is goed net om n idee te kry. Hulle lyk my word oorsee gemaak. Ek sal graag iemand local wil kry want ponde maak die pryse mal. En die persoon kan by my huis kom afmetings vat ook.



More Leon, ek het die paar sommer net van die net met my foon afgeneem. Hoop die kwaliteit is goed net om n idee te kry. Hulle lyk my word oorsee gemaak. Ek sal graag iemand local wil kry want ponde maak die pryse mal. En die persoon kan by my huis kom afmetings vat ook.



Daai lyk soos diè wat hulle in Destination karavane gebruik. Ek dink CMC karavane gaan jou kan help met verskaf en insit
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dit word deur Dometic gemaak en is in die Exclusive Delux. Jy kry hulle by Camp Life. Vrek duur en te klein vir my Exclusive se vensters. Die Delux het kleiner vensters. Baia nice though.
Dit werk op die selfde beginsil as die nuwer woonwa dak vensters se luike. Ook Dometic. R5000 stuk.
Paul
Jurgens het vensters laat maak wat by die kasset blindings pas. Nie anders om nie. Dries you must see the mechanism inside that kasset to make the blinds work the way they do. It is not someting that can be custom made in someones back yard.
Paul
Have the blinds like the ones in the bottom photo in our van they both fly screen and blackout blind in the same fitting. They work well esp the blackout. Often at night either the resort or neighbours lights bother the blackout ensures that you still get your nights sleep.
Some pictures of the mechanism as in the roof vents. Same principle.
roof vents
Paul
Temu verkoop van die goed. Ek weet net nie of hulle die regte grotes gaan he nie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek het hulle op Temu gesien maar die probleem is soos Leon se, ek dink nie hulle sal pas nie. E dan R5000.00 stuk dink ek is my gordyntjies eweskielik weer baie mooi vir my!
Ek hou wel van Paul se idee. Gaan kyk en steel met my oe, en kyk of ek dit nie self aanmekaar kan slaan nie.
Ek sien Takalot (Fiama) verkoop ook....teen n hengse prys

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dries. Laat weet asb waneer jy n' prototiepe het. Dan koop ons by jou.
Daai louvers is rerig baia nice.
Paul
Go look at Parasol
They also have a range of blinds. wthe measurements and prices are on their website.
Go look at Parasol
They also have a range of blinds. wthe measurements and prices are on their website.
Thanks Brian. Pricy!
Paul
I need 960Hx1060W. The height (960) is the problem. Penta and others (pop tops) have a lower window height.
Paul
I need 960Hx1060W. The height (960) is the problem. Penta and others (pop tops) have a lower window height.
Mail them with your window size perhaps they can source it for you as they are imported from Germany.
See how small the Exclusive Deluxe window is. So that the largest blind fits.

Paul
There is someone in Centurion who makes and installs fly screens and block out screens in caravans at your house
Contact BRENT FLY SCREEN BLOCK OUT 083 4612130 for more info and quotation
Thanks, Lein, I will give it a shot, it will be first prize to get a set at a reasonable price. I am still keen to see if I can produce one. 😁
Paul ek laat weet as ek wen met my eie... 👍
awesomeprojects.co.za
They have a add on facebook where they installed similar blinds/flysheets in a Sprite Scout caravan.
I have contacted them to see what the blinds and flysheets will cost for the Exclusive.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hi Leon
Laat weet as jy n reggekom het. intteresant om te weet wat hulle sal vrae?




