Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23092 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18488 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1353 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Lid | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 360 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Soet pot broodjies
Swart boom pot of diep groot bak oondbak wat bespuit
Stel oond op 180 grade C
Koop klaar deeg by die winkel
Breek deeg op en maak klein bolletjies en plaas in pot of oond bak onthou die broodjies rys altyd hoog
Een en halwe koppie bruin suiker
1 houertjie vars room
Laat die bolletjies rys
Na so 30 minute
meng die suiker en room saam en gooi dit oor die brood bollletjies
bak in die oond met die deksel op na ongeveer 45 minute toets die brood rolletjies
As dit gaar is haal uit die oond jy kan dit ook op die vuur maak met n paar kole onder die pot en bo op die deksel haal uit en geniet baie lekker saam met braai vleis het n lekker soet smaak
Gaan hom die vakansie probeer...lyk lekker maklik! {En lekker}
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hierdie broodjies is baie lekker. My ouers het dit baaie gemaak.
Baie maklik om te maak
My wife makes this on a Sunday it nice and sweet
0609701795
Hmmmm.
Nogiets om te maak oppie kamp.
Ek sal maak, kom eet saam. Bring die J & B
die een is baie lekker maak dit gereeld
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Ons het hom afgelope naweek weer gemaak. Ons het sommer die helfte suiker en room onder in gegooi en die ander helfte bo oor. Het hom in die Weber gemaak.
Die ander brood het ons gerasperde kaas in deeg gemeng


Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Brood het gister sommer hoog gerys....gelyk soos n groot mushroom🙂

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons het hom afgelope naweek weer gemaak. Ons het sommer die helfte suiker en room onder in gegooi en die ander helfte bo oor. Het hom in die Weber gemaak.
Die ander brood het ons gerasperde kaas in deeg gemeng
Dit lyk sommer vrek lekker. Ons het ook potbrood met die laatste kamp naweek gemaak.
Bly maar 'n wenner saam met die braai vleis.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ons het hom laas naweek weer gemaak....lekker gesmul
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜




