Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23089 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18484 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1351 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Lid | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 359 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Sleepvoertuig Isuzu D Max 3.0 LSE
Hi, enige iemand wat sleep met die nuwe Isuzu 3lt D Max 2 x 4.
Ek glo die 3lt diesel het hope krag, weet net nie van die brandstof verbruik nie.
Die reviews wys minder as 8lt per 100km, maar realiteit is mos altyd anders.
Sal graag van eienaars wil hoor oor rygerief en sleep gerief ook.
Op papier klink dit na ‘n goeie opsie
Ek sleep met 'n 3.0 Liter LSE 2024 Isuzu 4 X 4 'n Gypsey 5 wat ek self herbou het. My normale diesel verbruik is so tussen 8.5 - 10 Kilometers per liter sonder die wa. As ek hak en van Nelspruit na Swadini toe ry deur Bosbokrand (gelyk pad) kry ek so 7.5 - 8 km per liter. Terug deur die Strydom tonnel (bietjie berge) was dit nie minder as 7 kilo's per liter gewees nie.
Ek weet gladnie van die wa agter die Isuzu nie. Sleep soos 'n droom vir 'n dubbel as.
Uitstekende sleep voertuig!!!



Ek het toe maar gekoop en kry die demo model 2 x 4 more afgelewer hier in Ballito.
Sal nou sien hoe lekker sleep hy en hoe swaar is die bakkie op sous.



Ek het toe maar gekoop en kry die demo model 2 x 4 more afgelewer hier in Ballito.
Sal nou sien hoe lekker sleep hy en hoe swaar is die bakkie op sous.
Geniet die nuwe voertuig en wens jou vele probleemvrye kms toe met hom/haar.
Hou ons ingelig oor jou ondervinding met die voertuig en plaas 'n foto of twee.
Baie mooi....lyk soos 'n nuwe woonwa.
Plaas asb. 'n paar foto's van die binnekant van die wa.
The van looks stunning, well done!
Enjoy it!
Die bakkie sleep voorwaar lekker met die 140Kw en 450Nm. Het nie eers Van Reenen's opdraande gevoel vanaf Ballito nie.
By die huis gestop, bietjie wind en reën van voor af, was die bakkie se rekenaar se Branstof verbruik op 7.6Km/l teen so 95kmph op spoedkontrole.
Die padgeraas is minder as die Ranger 2.2, maar vir my en die vrou voel dit of die Isuzu harder op die pad ry.
Band druk so op 2.8, sal tuis afblaas so na 2 bar en dan voel hoe hard die bakkie ry.
Vir sleep, tot sover 10 uit 10
Jy sal nooit spyt wees nie mater!! Ja, Isuzu is maar bietjie 'n bokwa, maar jy kan hom nie met 'n Ranger vergelyk nie. Isuzu is BAAS van sleep bakkies.
Myne is 4 x 4, en sleep soos 'n droom
Veilige myle!!!
Pierre, ek het drie Isuzu's 3,0 tot en met Des 2013 gehad. Selfs die SAPS by Diepkloof het so van die 2de een gehou dat dit daar gestroop is. Is steeds lief vir die maak. Isuzu oordoen nie die kraglewering van sy enjins nie en dus kan dit lank hou. Dit sleep lekker en ry gemakllk met die bande op 2,2 .
Net om die Toyota mense op te vryf - die 2,5l Toyota het alte lekker met sy Isuzu enjin gery.
Groete
Sleepkombinasie






