Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23089 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18484 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1351 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 359 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Sanparks Bookings / Kgalagadi
Yesterday, the first day of the month and when bookings opened for August next year, I called Sanparks wanting to get a premium campsite at Nossob for six nights . I got through promptly and was number 21 in the queue. By the time I got attended to 45 minutes later all the premium campsites at Nossob were taken and I could only get six nights in a standard site earlier than I really wanted. My question is - how is it that when you’re so near the front of the queue all the sites get taken up ahead of you. I can only think that it’s tour operators that are allowed to make advance bulk bookings. If that is the case it’s pretty unfair on the general public.
I've given up attempting to get sites at KNP and Kgalagadi - I only use some of the less popular reserves like Addo, Mountain Zebra, Nqweba and Karoo National on a more regular basis and then out of season and I'm usually successful most of the time. Have not attempted KNP or Kgalagadi in years, although I would love to return to them both sometime but don't hold out much hope.
Yesterday, the first day of the month and when bookings opened for August next year, I called Sanparks wanting to get a premium campsite at Nossob for six nights . I got through promptly and was number 21 in the queue. By the time I got attended to 45 minutes later all the premium campsites at Nossob were taken and I could only get six nights in a standard site earlier than I really wanted. My question is - how is it that when you’re so near the front of the queue all the sites get taken up ahead of you. I can only think that it’s tour operators that are allowed to make advance bulk bookings. If that is the case it’s pretty unfair on the general public.
Ja well it is what it is. How are we going to stop bookings made by tour operators.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek het 1 September via Ezibookings my plekke bespreek vir Augustus 2027 in Mokala en KarooNP. Ek kon eers omtrent 10h30 deurkom na Ezibookings, al het ek van 08hoo af gebel.
Ek vra toe sommer vir interessantheid of daar nog enige plekke beskikbaar is vir Nossob. Geen plekke beskikbaar daar nie, daar was nog plekke oop in Mata Mata en Twee Rivieren.. Duidelik is Nossob gewild, of toer groepe bedinges ons.
Einde Julie het my broer se dogter 7h40 deurgekom by Sanparks vir wildtuin Julie 2027. Toe was Satara se kampeeing reeds uitverkoop....minder as 10 minute. Buurman by ons in Satara was 8ste in die ry by Satara self en kon nie sy 1ste keuse kampe kry nie
3Jaar terug het ek 7h36 deurgekom by Sanparks vir bespreking oor Desember by Stormsrivier....toe was alle seefront staanplekke reeds uitverkoop....minder as 6 minute
Daar is klompie redes saam wat daartoe lei dat besprekings vir sommige kampe so vinnig uitverkoop is. Mense wat deurkom, bespreek klomp staanplekke....laasjaar was die ou wat voor my by Skukuza gestaan het, 9x staanplekke bespreek. Dan is toer operateurs definitief n sondebok. Ek weet spesifiek van een wat elke jaar Oktober/ november klompie Stormsrivier staanplekke verkoop en jaarliks ook gedurende Mei heelwat staanplekke vir Julie skool vakansie adverteer. Mens sien ook jaarliks net voor jy begin depositos verloor, hoe groot hoeveelhede kanselasies deurkom op een tydperk. Laas by Skukuza en Pretoriuskop sommer 10x staanplekke op een slag.....geen privaat individu kanseleer so baie op een slag nie.
Sanparks moet dit beperk tot 1x bespreking per persoon op dag wat bespreking oopmaak
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hoeveel premium campsites het Nossob?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Geert, ek kry nie die antwoord op Sanparke se webblad nie.
Wat ek wel gekry het, is die pryse vir volgende jaar Julie, tewete
gewone kampeerplek---R510/nag
plek met eie ablusie-----R890/n
Ek dink teen daai prys neem ek maar die gewone staanplek, en staan meer aande.
Under correction I think 9 premium sites.
Layout

Looking at a different satellite image i would say 10.
Kgalagadi Transfrontier Park: Newly developed Nossob premium camping site – an inside look | willemkruger https://share.google/7nxLe9h141piAzVbA
Dankie julle...ook hierdie nou gesien....10x. Ja, dit sal vinnig uitverkoop as mense klomp op n slag bespreek. Toer operateurs sal seker ook neem al het hul nie reeds besprekings nie, anders help dit nie hulle sit dit op hul website as daar nooit plek is nie

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Die toeroperateurs bespreek op ‘n ander lyn as die algemene publiek. Hulle kom vroeer deur dan bespreek hulle die hele kamp. Now regverdig vir die publiek nie. Dit sal beter wees as besprekings vir hulle eers die volgende dag oopmaak.
Met so min kampeerplekke verstaan ek waarom die kamp so vinnig vol bespreek is.
Ek sal my beplanning moet verander. Eers plek kry in Nossob en dan die res van die jaar daarvolgens bespreek.
Vat wat jy kan kry en ruil uit geduurende die aanloop tyd.
Dit werk vir ons en op die ou einde kry ons wat ons soek…..maar dit is ń passievolle harde werk en jy moet glo in aanhouer wen.
Paul
Ek neig om saam met Paul te stem. Wat Kgalagadi aanbetref het ek geen ervaring van die metode wat Paul aanbeveel vir kampeerplekke nie. Maar my komende Oktober-bespreking is met vele gesukkel uiteindelik aanmekaar gesit. Ek kon begin met 2 aande in Twee Rivieren. Daarna een of twee aande hier en 'n 'nag daar. Ek moes aanvanklik weer terugkom vir nog 'n tussenin aand in Twee Rivieren. Maar uiteindelik het my gewenste bespreking in plek geval. Dit het bestaan uit verskeie besprekings wat ek direk op die web gedoen het en later deur EZI Bookings gekonsolideer is. Ek kon uiteindelik o.a. 4 aande in Nossob kry asook 4 aande in 'n rivierfront-eenheid in Mata Mata. Nossob se 6-slaapplek eenheid is vir my amper 'n wonderwerk, want daar sukkel dit om akkommodasie te kry - en dit nogals 4 aande. En Mata Mata stem my tot soortgelyke opgewondenheid. Ek kan nie eens onthou wanneer laas ek in Mata Mata gebly het nie. Ek het dit destyds moeilik gevind om te besluit tussen Nossob en Mata Mata as gunsteling-kamp. Laasgenoemde het ons nog altyd goed behandel wat wild-besigting aanbetref. Toe ons 2 jaar gelede daar uitgegaan het Namibië toe, het ek die kamp nie herken nie.
Kyk gereeld op die web vir kansellasies. Ek het tot 5 keer per dag geloer.
Soos Paul en Chris sê....neem soms heelwat tyd in beslag, maar tans al manier. Gisteraand was 10-14 oop by Nossob, maar verdwyn weer vinnig. Soms moet mens een dag op n slag bespreek

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek woon gelukkig in Pretoria en het vroeg die oggend van 2 Junie in die ry gaan staan by SANP hoofkantoor. Was 5de van voor. Teen die tyd dat ek by die konsultant gaan sit, was daar baie min plekke oor (08:10) en het gelukkig plek gekry in TR, MM en Nossob. Vir Mei 2027.
Die skakelbord werk nie en ek ry soontoe om iets te bespreek of verander.
Hennie, ek is so jaloers, kan sommer slange vang!!!
Julle moet dit geniet.
I assume you are not pulling caravans to MM & Nossob.🤨




