Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23089 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18484 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3791 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1351 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 358 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Rook is goedkoper
Wetenskaplikes beweer dat as jy ophou rook, kan jy tien jaar langer leef, maar dit gaan jou baie kos om tien jaar langer te leef.
Rook is net ń slegte gewoonte weet want ek het self gerook.
My jonger broer het eenkeer gesê, as 'n pakkie 20 die dag R1.00 kos, hou hy op rook, nou ja, ons rook steeds.
Gelukkig nog nooit behoefte of begeerte daarvan nie.. sterkte met die wat nog wil ophou
Het in 1986 opgehou om te rook nog nie ń sent gespaar nie kan sien hoekom rook goedkoper is maar sal nie weer begin rook nie
Ook al 20 jaar laas gerook, het dit vir die diuwel gegee![]()
![]()
Kan nie onthou wanneer ons opgehou rook het nie.
Kyk, daai eerste Texan in die oggend het soos chocolate gesmaak.
En moenie vergeet van daai "After action, satisfaction." Lexington nie.
Piet: Koos, weet jy as jy nie gerook het nie kon jy al R750000 gespaar het
Koos: Nog nie so daaraan gedink nie
Piet: Jy kon al n BMW X5 met daai geld gekoop het
Koos: Rook jy?
Piet: Nee
Koos: Nou waar is jou BMW X5 dan?
😁
My vrou se orle tante het 3 huise gekoop met haar man se rook en drink geld elke keer as hy ń pakie sigerete of ń botel koop wou sy die geld hê
Kom ek "depress" almal met bietjie statistiek!
Regering se stats van laas jaar.
Belasting op pakkie sigarette = R10,62
Dood agv rookverwante sietktes = 7de op die lys.
(Terloops, ek rook ook!)
Gestel 2 mil mense rooh 1 pakkie per dag = R21mil rand belasting per dag wat die staat kry.
×365 dae???? My rekenaar kan dit die uitwerk nie.
Dan behandel hulle die hen wat die goue eiers le soos bollie?
As ons almal ophou rook, sal die gemiddelde belasting betaler moet R3500 per maand ekstra belasting betaal om die geld in te vorder.
Kyk, dit bly n vieslike gewoonte, aar hierdie geld wat ons betaal ??? Ek het so pas terwyl ek hier tik, nog 50c belasting betaal!!!!
Hannes wat is die stats wat dit die regering kos met rook vewante siektes sal dit ook graag wil weet
Nee dankie vir rook. Iemand het een slag 'n goeie antwoord gehad toe ek vra hoekom rook hy. Dit was: " You've got only one road to your lungs; you may as well tar it!"
Ek het 3 jaar terug opgehou rook. Rook was vir my BAIE lekker, maar ek kon nie myself langer om die bos probeer lei oor die gesondheids gevare nie.
Ek mis die kalmte wat ek ervaar het as ek eers 'n sigaret aangesteek het en dan 'n probleem aangepak het. Nou is dit net doen en eers na die tyd dink oor hoe ek dit eintlik moes gedoen het. ![]()
Nee dankie vir rook. Iemand het een slag 'n goeie antwoord gehad toe ek vra hoekom rook hy. Dit was: " You've got only one road to your lungs; you may as well tar it!"
Good one.
Smoking is 20 times harder to give up than alcohol. Gave up all alcohol in 2001 and have given up smoking for 2 years. Still get the stinky thinking and would like a puff but mostly over it. Only way I stopped was by being tied to a hospital bed for 2 days for a prostrate op and then taking a craving reduction medication afterwards.First 2 months was hardest, and forget about weaning yourself slowly, it has to be cold turkey and pure determination.




