Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23025 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6706 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2184 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1424 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 568 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 325 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Rocky Bay in Desember
Ek wil bietjie gaan uitspan in Desember en hulle het die volgende staanplekke beskikbaar,
4,5,11,12,13,44,44B,44D,55,57,79,81,96,97,98,99,100,101,102,105,106,109,111,113,117,118,119,120,121,130,131,134,134A,134B,135A,9999,135,141,144,145,147,148,160,
Het enige iemand 'n idee van watter een die beste sal wees? Ek gee nie om oor die wind nie so ek sal voor of agter staan.
As ek so vinnig kyk sal ek 79 neem. Ek het nog nie self hier gekamp nie.....het afgelope Desember by vriende hier gekuier en toe bietjie deurgestap. As jy bespreek noem maar van jou groot wa.....want sommige van daai staanplekke is maar aan die klein kant en ander gaan jy weer sukkel om jou wa in te kry....meer amper geskik vir trailer/tent
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek weet waar die oord is maar het nog net daar deur gery. Het iemand dalk 'n staanplek uitleg van die oord.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Geert sal jy dit vir my E-pos asb. leon@dlsys.co.za
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
https://www.scribd.com/document/401208338/Rocky-Bay-Park-Layout
Dankie Dieter Het hom ge "save"
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ons het die aderdag vir die eerste keer daar deurgery toe ons by vriende in Pennington gaan kuier het, en die wind het behoorlik amok gemaak op die staanplekke naaste aan die see. Die agterste staanplekke is meer beskut maar jy sien dan nie die see nie. Jy gaan hom wel hoor. Wees ook net bedag oor water in die kamp as dit gaan stortreën aangesien sommige staanplekke water spoelmerke op gehad het.
Ons het Desember daar gekamp. Ek sien meeste van die staanplekke wat oop is, is in die onderste deel. Ons het bo gekamp. Die staanplekke agter teen die grens draad hoor mens die trein. Staanplek 81 is 10x9 meter en 79 is 8x9.5m, weet net nie hoe die staanplekke lyk nie. 44B en 44D is oor nogal goeie staanplekke, net besig met verkeer. 44, 57 en 55 is klein staanplekke.
Moet ek nog epos Leon? Of is jy reg?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek is gefix dankie geert het hom gedown load.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek is besig met so Data basis waar ek die Oorde se uitleg saam met drone video van die oord het. Ongelukkig net die oord so vinnig van bo af en dan die staanplek waar ek gestaan het.
Kan dit dan aanstuur sou iemand so iets verlang. Moet nog 'n manier kry om te kyk of ek die video effe kan "Compress" om dit makliker te kan stuur.
Hou tans die video maar so klein as moontlik.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Baie nice Leon. Ek het al baie keer lekker staanplekke gekry deur so n lugfoto tesame met n oordplan te gebruik.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek is oor twee weke daar. Kan altyd vir jou gaan kyk
Dis nou 'n vindingryke idee. Gaan uitstekende databasis oor kampplek wees.
Leon, ek neem aan jy neem self die videos met 'n drone?
