Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23092 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18488 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1353 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 360 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Portable TV dish for sale.
49cm portable tv dish, LNB, stand, satfinder and some cable for sale. Want R600. Any courier costs for the purchaser.
We live in Pretoria.

Hi, Brian.
Your selling price is in the "margin".
I got mine for Free ( Brand New) in case etc... and bought a signal finder extra for R160.
I sold it both for a 1lt J & B as a swop, because we never used it.
Hi, Brian.
Your selling price is in the "margin".
I got mine for Free ( Brand New) in case etc... and bought a signal finder extra for R160.
I sold it both for a 1lt J & B as a swop, because we never used it.
We pay R160/month + Wi-Fi = R500/month and watch Sport and Movies etc...
If there is no Sport or Famous movies, we do not pay and only pay Wi-Fi and watch Youtube, which is for me a No: 1.
49cm portable tv dish, LNB, stand, satfinder and some cable for sale. Want R600. Any courier costs for the purchaser.
We live in Pretoria.
Some of my friends here at work were looking for this small dish. Will let them know.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Daar is karavaan parke waar jy nie Wifi seine het of baie swak .Dan is dit n fustrasie want die beeld vries dan kort ,kort .So ry maar liewer jou klein skottel en Explora saam met n behoorlike Sat finder meter, stel jy die sein op in 5 minute .
Willie, we have an automatic dish on the caravan roof, however we cancelled DSTV 10 years ago and only streamed since then with no problems at all where ever we have been. So we don’t need the portable, its just lying in the garage it’s time to sell it as we have no use for it.
In my opinion, the Smart TV with the inbuilt box is more convenient.
We pay R160/month + Wi-Fi = R500/month and watch Sport and Movies etc...
If there is no Sport or Famous movies, we do not pay and only pay Wi-Fi and watch Youtube, which is for me a No: 1.
As jy praat van sport....seker nie sport soos Springbok rugby (live) nie?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Geert, jy het die boodskap gekry.
Dit is nou bietjie weg van die onderwerp, maar nogsteeds te doen met TV's.
Ek sit nou en lag: Met ons heel eerste TV was ek in Std. 5.
My ouers koop n Barlowvision en nogals 'Kleur'.
Daardie tyd was Wit en Swart die inding.
Kyk 'Elke Dig Dom en Harry' het kom help daardie Saterdag om 'Vlokkies' weg te kry, want hulle wil Rugby in Groen en Goud sien destyds met die Rebelse All Black toer na SA.
Een ou op die dak wat Antenna swaai, (Links na Regs, Op en Af) en een ou Halfpad teen die huis af en gee boodskap na die 3de persoon wat die 'Go-Ahead' gee.
Die 'Game' was bykans klaar en toe wys TV mooi en daarna kon ek my 'Maan Reeks kyk - 1999'.
LOL.
Dit raak n duur storie as mens op hoë kwaliteit moet stream. Ons wifi is tans af agv fibre probleem. Het gister se rugby via selfoon se mobile data gestream....amper 10gig se data moes koop.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Soms in die stad is water en krag n probleem wat ons nie gehad het in die Bosveld nie.
Potholes was dadelik herstel: Vandag hier, more Weg.
Ek het hierdie genie 3x jaar gelede nuut aangekoop met ons inttrek te Modimolle.
Hy het slegs maks: 4-ure gehardloop en kan:
- 2x Dubbel deur yskaste.
- 1x 120lt D/Freezer.
1x 120lt Kroeg yskas.
1- Klomp LED Ligte hardloop.
Te koop teen R4500--00.
Meer fotos kan geplaas word op aanvraag.
Hy word verkoop op 'Trollie met Wiele" vir gemakikkle bewegewing.
By the way the TV dish is still up for grabs as per the original post.
Jis Brain, as ek nie 2 gehad het nie het ek die een by jou gekoop.
Prys is goed want as ek dit reg het, dan kry mens nie meer die skottels in die hande nie. Stel baie makliker in as die groter skottels en vat nie plek nie.
Vervoer gemaklik in die tassie.
Myne is weg saam die Penta toe ek die Penta verkoop.
Ek het n 3.5mt sleepwa gehuur en toe sien ek later dat die 'Ou' te vol raak en ek moet die sleepwa sleep vanaf Modimolle tot in PTA met bagasie.
Nadat sleepwa gelaai is en toe alreeds swaarder as die Penta ongelaai weeg, vra die koper my wat is in daardie tassie.
Ek noem toe dat dit n splinter nuwe Ellies Portable is en dat ek hom slegs 1x gebruik het tydens ons kamp by Soetdoring.
Ek het nog in Vereeniging n ordentlikke 'Signal Finder' gekoop vir gemaklikheid doeleinde.
Hy vra: Hoeveel ekstra, my antwoord: Koop my n bottel J & B Whiskey en as ons braai vanaand drink ons hom saam uitgenooide gaste vir ons afskeid van permanent kamp.
Die ou se 'Smile' was groot en dadelik sy seun 'Stoor' toe gestuur.
Ons kyk minimaal TV, byvoorbeeld vandag het die Rugby gekyk tussen Boland en Cheetas.
Die naweek geen sport gekyk nie agv kuier gaste.
So nou en dan skakel ek TV aan en kyk Youtube om te kyk na resepte en hoe kampeerders kamp wat ek erg mis.
Hi Brian. There is a person on Facebook that is looking for a dish like this. It could help to advertise on marketplace. I did mention there that they must come and have a look here on the forum.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hi Brian. There is a person on Facebook that is looking for a dish like this. It could help to advertise on marketplace. I did mention there that they must come and have a look here on the forum.
Yeah thanks Leon I will, just thought I would give forum members a chance first before going there.
Hi Brian....is dish still availble?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hi Geert, yes I still have it.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Sent




