Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23092 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18488 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1353 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 360 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
OutdoorX 2026
Wie gaan hierdie skou bywoon?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
OutdoorX is n gunsteling op my kalender. As jy spesifiek in die mark is vir n nuwe karavaan, sal Gallagher estate sin beter wees alhoewel hier ook baie opsies is. Maar hierdie skou bied soveel meer vir alle buitelug entosiaste. Hoop die weer speel lekker saam...gesellig so buite
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Geert, ek dink om eerder B'sorah skou naby Broederstroom in Augustus [?] by te woon. Dis meer my tipe verkeer waaraan ek en my laphoedjie gewoond is.
Geert, ek dink om eerder B'sorah skou naby Broederstroom in Augustus [?] by te woon. Dis meer my tipe verkeer waaraan ek en my laphoedjie gewoond is.
Ja...dis nader vir jou in Brits. OutdoorX is omtrent 15min se ry vanaf ons
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek beplan ook om dit die jaar by te woon. Was nog nie van te vore daar nie. Seker 20min se ry van ons af.
My Seun en dogter en hulle vriende asook ons kamp pele almal beplan om dit sommer in 'n groep te gaan by woon.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Baie lekker atmosfeer so buite....weer moet net lekker saamspeel
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek gaan probeer om Vrydag die skou te besoek....gewoonliker rustiger. Maar andersins sal ek Saterdag inloer
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek bly weg... gaan my net laat jeuk vir nuwe woonwa waarvoor ek nie nou geld het nie
Gaan net in vesoeking gelei word... eish... eendag as ek groot is koop ek wat ek soek... Binne die vogende 2 jaar as alles goed gaan maar kan nou net droom
Theo, gebruik die tyd om ordentlik huiswerk te doen. Probeer dink wat wil jy in woonwa hê, as jy veel ouer is. Jy gaan dalk nie weer die kans kry om later weer 'n aftree-wa te koop nie.
Ek het gekoop, en as ek vandag kon, sal ek iets wat beter by my ou[er] mens behoeftes pas, wou koop.
Ek bly weg... gaan my net laat jeuk vir nuwe woonwa waarvoor ek nie nou geld het nie
Gaan net in vesoeking gelei word... eish... eendag as ek groot is koop ek wat ek soek... Binne die vogende 2 jaar as alles goed gaan maar kan nou net droom
Dis my voordeel....ek kan begeer, maar is nie in staat om te kan koop nie, so is veilig ;-)
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ja wel wat kan 'n mens sê,
Ek het my droom wa gehad en moes hom weens omstandighede opgee.
Ek droom steeds, maar in tussen maak ek die huidige wa maar mooi en rig hom in na my behoeftes.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hi Leon, self... maak maar reg waar ek iets kry, wil net sy stickers ook vervang want die linkerkant se stickers is bietjie verblyk in die middel.
Met jou raad al die kraak op die vloer plank ook gestop... ek het paar ander goed ook gedoen en is steeds besig, ek het krag oorgedoen.. waaiers agter die yskas ingesit, 12000 Btu aircon ingesit,,, eers agterop en toe maar weer geskuif vorentoe in die neus kas in... Nou besig met die rally wat 'n gemors is... die kwotasie wat ek huidiglik gekry het ver te veel vir my budget
Geert, as ek die bank instap en ek sien die bestuurder lag hy net vir my en se net "JY WIL WAT?" so ek koop ook niks... skuld niemand geld nie... al my goed en die huis is afbetaal.
As ek nie geld het nie koop ek op die stadium niks... as ek nou woonwa koop op skuld is ek 65 as ek hom eers afbetaal so ek los maar
Baie lekker dag gehad by OutdoorX
Daars baie om te sien
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Miljoen rand

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Goeie opsie deesdae. Hopenlik wil diewe dit nie hê nie. Intree prys was oorspronklik R680 000 gewees, hang seker van model af.
Goeie opsie deesdae. Hopenlik wil diewe dit nie hê nie. Intree prys was oorspronklik R680 000 gewees, hang seker van model af.
Die een links agter op 1ste foto is R680k. Materiaal seats en niks extras nie....lyk nie mooi nie, baie kasl
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
https://youtu.be/hnpHDc0dQ04?si=tMJUzTXyUtIx7jhF
Vir diè wat nie skou kon bywoon nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dankie Geert. Maar ek het skaars halfpad met die video gekom - net te veel om so vlugtig in te neem. Maar daar's geen twyfel dat jy groot moeite gedoen het. Jy moes net langer stilgestaan het by die enkele mooi vroutjies wat so nou en dan in die beeld verskyn het 😇
So 'n "show" sal my kop heeltemal deurmekaar maak indien ek in die mark vir 'n nuwe wa moes wees. Maar dit lyk na 'n indrukwekkende skou.
Hi Leon, self... maak maar reg waar ek iets kry, wil net sy stickers ook vervang want die linkerkant se stickers is bietjie verblyk in die middel.
Met jou raad al die kraak op die vloer plank ook gestop... ek het paar ander goed ook gedoen en is steeds besig, ek het krag oorgedoen.. waaiers agter die yskas ingesit, 12000 Btu aircon ingesit,,, eers agterop en toe maar weer geskuif vorentoe in die neus kas in... Nou besig met die rally wat 'n gemors is... die kwotasie wat ek huidiglik gekry het ver te veel vir my budget
Geert, as ek die bank instap en ek sien die bestuurder lag hy net vir my en se net "JY WIL WAT?" so ek koop ook niks... skuld niemand geld nie... al my goed en die huis is afbetaal.
As ek nie geld het nie koop ek op die stadium niks... as ek nou woonwa koop op skuld is ek 65 as ek hom eers afbetaal so ek los maar
Hi Theo. My buurman agter my kan dalk help met die maak van 'n Rally. Hy het al baie werk vir my gedoen, onder andere 'n seil gemaak waar onder ek my Tipper kan trek wanneer ons permanent gaan kamp.
Ook sake vir die tente en grondseile. Alles minder as helfte die prys van kamp cover produkte.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dankie Geert. Maar ek het skaars halfpad met die video gekom - net te veel om so vlugtig in te neem. Maar daar's geen twyfel dat jy groot moeite gedoen het. Jy moes net langer stilgestaan het by die enkele mooi vroutjies wat so nou en dan in die beeld verskyn het 😇
So 'n "show" sal my kop heeltemal deurmekaar maak indien ek in die mark vir 'n nuwe wa moes wees. Maar dit lyk na 'n indrukwekkende skou.
Oor die 500 uitstallers
Ja, video is lank, maar het probeer om dit kort moontlik te hou per uitstaller. Video is saamgestel uit 126x kort videos...meestal 1x uitstaller per video. Dan wys dit ek het basies net n kwart gedek.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het ongelukkig nie foto geneem nie, maar kyk gerus op 10min 39s op video hoe mooi het hulle daai 1983Fleetline opgegradeer
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜