Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23030 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6708 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3743 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2186 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Olifants River Lodge Gekose Oord

Olifants River Lodge - Middelburg, Mpumalanga
Kamp & Leef Gekose Oord
Ontsnap na die pragtige Groot-Olifantsrivierkloof waar jy rustig kan ontspan of aktief kan wees. Ons pragtig omgewing bied aan natuurliefhebbers ‘n verskeidenheid aktiwiteite: Geniet ‘n sikadee staproete, voelverkenning, perdry, visvang of kanovaart. Koel af in die swembaddens waar jy regdeur die jaar in die binnenshuise verhitte swembad kan swem, neem ‘n trapbootjie uit op die rivier of geniet ‘ skemerkelkie by ons bosveldkroeg. Olifants River Lodge is perfek vir enige funksie, troue of net wegbreek van die kantoor af om ‘n spanbou geleentheid te geniet.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.
Was nog nooit daar nie....wil graag daar gaan kuier.....maar die grondpad??
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Stem saam daai pad is erg sleg. Het met lede gepraat wat na die karavaan kom kyk het. Hulle was in Januarie daar en sê nie weer nie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Die grootste gedeelte van die pad is glo geteer net nog n klein stukkie grondpad soos ek op ander FB pagee gesien het
Soos ek verstaan is dit 4km korter....van die 12km nou 8km?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons het uiteindelik hier kom kampeer, was hier vir die lang naweek....dis n heerlike oord
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
