Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23092 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18488 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1353 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Lid | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 360 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Miggies wat pla
Groete aan almal,was very te lank stil.
Doen nog die permanent lamp buite Bonnievale .
Ons is laaste rukkie gepla deur ,goed buit is n pain,wat SE rad het julle om hulle te beheer en ook wat sit julle aan byt plekke.
Groete aan almal,was very te lank stil.
Doen nog die permanent lamp buite Bonnievale .
Ons is laaste rukkie gepla deur ,goed buit is n pain,wat SE rad het julle om hulle te beheer en ook wat sit julle aan byt plekke.
Survival,
Ons word behoorlik deur die "muggies" ook genaamd "black-flies", toegetakel hier langs die Oranje rivier
As sy jou byt is dit 'n klein knoppie wat jeuk, maar ooh-wee, krap aan daai knoppie, en hy swel tot 'n heuwel op, wat jou laat voel om die bytplek met 'n mes uit te sny !!!
Ek het na maande se ondervinding agtergekom om daai klein knoppie te druk soos mens 'n puisie sou druk totdat die "sous" uitkom.
Krap dan daai knoppie stukkend en smeer en vryf dan detol in die wond.
Dit neem dan ongeveer drie dae voordat gejeuk weggaan.
As ek nie suksesvol is na die Detol nie, sit ek 'n pleister met Germoleen permanent op die wond, vir twee dae, wat dan gewoonlik werk.
Ai, dit bevoeter jou menswees as hulle eers begin.
Ons glo dat hier langs Oranje rivier het dit baie te doen met die druiwe seisoen.
VOORSPOED.
Ek is tweemaal in Montagu deur die peste aangeval, beide kere aan my kuite. Dit het groot opgehewe rooi riwwe gevorm wat tot twee weke gejeuk het. My vrou het geen byte gekry nie. Jy voel nie onmiddelik die byt soos met muskiete nie so jy klap hulle nie weg nie. Die antwoord is dink ek, om te keer dat hulle byt. Dalk is die raad wat deur lede so n ruk gelede oor muskiete gegee gegee is, ook nuttig hier. As daar bosluise in die omgewing is, is ander mense ook veilig want hulle verkies ook om my te byt.
Probeer hierdie:
EFEKTO FENDONA 6 SC
A long lasting suspension concentrate contact and stomach insecticide for the control of flies, cockroaches (American and German), bed bugs, fleas, fish moths, mosquitoes, hide beetles and larvae, stable flies, ants and alphitobius larvae and beetles.
- Quick and effective
- Long-lasting, residual control
- Strong safety profile
- Broad spectrum control
- Odourless
Ek is tweemaal in Montagu deur die peste aangeval, beide kere aan my kuite. Dit het groot opgehewe rooi riwwe gevorm wat tot twee weke gejeuk het. My vrou het geen byte gekry nie. Jy voel nie onmiddelik die byt soos met muskiete nie so jy klap hulle nie weg nie. Die antwoord is dink ek, om te keer dat hulle byt. Dalk is die raad wat deur lede so n ruk gelede oor muskiete gegee gegee is, ook nuttig hier. As daar bosluise in die omgewing is, is ander mense ook veilig want hulle verkies ook om my te byt.
Hallo Fred !
Ja , ek se gereeld vir my vrou....."as mens hulle net kan voel, as hulle kom sit" dan kan jy hulle darem nog wegjaag soos 'n vlieg, maar hierdie goed voel jy GLADNIE sit nie.
As jy maar weer kyk/voel, dan begin jy te jeuk !
Ai ! ðð
Germoline en pleister op bytplek.

Dankie manne,daar is interesante remedies.
Ons het Vicks op die buyte gesit wat baie help,dis snacks hoe hulle een persoon rof aanval en iemand Lang's jou baie min,Google het baie om te se.
Dit en vlee kan flippen lastig wees
DAARSHY, hiers die antwoord/oplossing vir die muggie-gejeuk
Neem 'n koppie halfvol kookwater
Neem 'n teelepel en plaas in koppie met kookwater
Druk teelepel presies op bytplek
Pas net op !
Druk sowat tweekeer op bytplek en nie meer nie, anders gaan jy 'n blaas Brand
Die gejeuk sal binne 'n halfuur rustig/weg wees
Probeer om presies op bytplek te druk

Sal dit beslis onthou. Ek reageer kwaai op muggiebyte. Dit swel dat dit lyk of ek ernstige velaandoenings, jeuk geweldig en neem minstens twee weke om te genees. Hulle kom nie naby my vrou nie, ek ruik seker lekkerder.
Muskiete en bosluise byt weer eerder my vrou. As sy Tabaard/Peacefull Sleep aan sit dan moet ek onmiddelik ook anders is almal van haar ook op my. Maar ek is die een wat Malaria kry.
Daai Fendona is n' wenner en hou aan werk vir twee of meer weeke. Ons gebruik dit in die weg kruip plekke in die woonwa en tent. Dan is daar geen muskiete binne in die woonwa nie. Dan gebruik ons ook n' elektriese mosquito killer. Die zapper tiepe. Hy is altyd vol met muskiete in die oggend. Die een wat ek verkies lok nie juis ander goggas nie.
Paul
Ons het een keer Fendona binne op die kar se venster gespuit. Dan le die dooie vlie op die paneelbord. Ons hou hulle dop waneer hulle oor die Fendona loop. Hulle begin gou gou hulle vlerkies was en poote fryf en dan vrek hulle. Binne minute.
Paul
We also use Fendona around the house for ants on paving window frames anywhere the ants make nests and paths, on wasp nests as well – works like a charm.
Around the steadies and wheels of the caravan on flyscreens etc keeps them miggies and goggas away.
We also use Fendona around the house for ants on paving window frames anywhere the ants make nests and paths, on wasp nests as well – works like a charm.
Around the steadies and wheels of the caravan on flyscreens etc keeps them miggies and goggas away.
Werk dit beter as Blue Death vir miere?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Yes I believe it does and does not leave a white powder trail. A bit of moisture and Blue death gets a crust on it. Fendona is invisible and can be sprayed almost anywhere as I said I even spray it on my flyscreens, window frames at home, even sprayed one the strip LED‘s on the outside of the caravan does not leave any residue – you can't do that with blue death. We have not had any ants in the house since using Fendona and I have only sprayed around the house once.
Pas maar op vir aanraking want dit is giftig vir mense en diere selfs net met aanraking. Ek is maar versigting vir enige vorm van gif onder andere die soort in n klein botteltjie wat in n apparaatjie kom wat dit verhit en laat verdamp. Mense plaas dit in hulle en hulle kinders se slaapkamers. Ek kan nie glo dis veilig om heelnag n gif in te asem wat muskiete kan doodmaak nie. Maar dan mense suig gereeld tabakrook in hulle longe so nog n bietjie ekstra gif gaan seker nie n groot verskil maak nie.
Fendona Safety warning from their web page
Warnings
- Poisonous when swallowed and moderately toxic by skin contact
- Not significantly hazardous to bees, various other beneficial pest parasites and predators and fish under field conditions provided
- The product is used as directed
- Moderately toxic to wildlife
- Store in a cool place away from food and feed
- Keep out of reach of children, uninformed persons and animals
- Do not apply directly onto animals
- Do not apply to surfaces where food is handled
Precautions
- Avoid eye splashes, skin contact by and inhalation of spray mist
- Wear protective clothing (overall, gloves and face mask)
- Wash contaminated clothing
- Wash with soap and water after use or after accidental skin contact
- Do not eat, drink or smoke while mixing or spraying or before washing hands and face
- Prevent contamination of food, feed, eating utensils and drinking water
- Remove pets and aquaria or cover aquaria
- Do not spray over or allow drift to contaminate drinking water and water bodies such as dams, ponds, rivers, streams or fish hatcheries
Fendona works much better than Blue Death when used on weather protected surfaces. Blue Death has its applications. Such as around ant holes and sometimes under the corner steadies (to protect the wooden blocks against termites). I use Fendona inside the caravan and tent and sometimes under the corner steadies (it soakes into the wood). Ants will try to get into your tent and caravan (food/nesting) and putting Blue Death around the parts of your caravan that touches the ground does not stop them. They climb up the ropes or poles and via any branches that touch your caravan.
We have no ants or other goggas inside the caravan. If I see goggas or ants I re-apply the Fendona. It lasts about two weeks. I use it as directed and as pointed out by Brian above. I have never had any negative effects from it.
It is expensive though. ~R200 for 50 ml of concentrate. Which gives you about 6 L (8ml per liter) of spray. Which goes a very long way.
Those heated oil bottles give me a blocked nose and irritate my eyes. I can not use them. Electric UV light and zapper/fan killers work for us. Fendona is still the most effective against all goggas including those not attracted to UV like flies.
Paul
Is dit hierdie?

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜




