Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23110 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18505 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5987 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3816 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1529 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 380 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Mass Camp
Baie dankie aan Holley en span vir die wonderlike geskenk pakkie.
Dit was n matige/koue naweek. Ek was vriendelik ontvang by oord. Oord was nie vol nie maar darem genoeg om n goeie atmosfeer te skep. Die oord is n ideale oord vir visvang en vir gewone kampeerders. Om die oggend wakker te word en bokkies tussen die tente/karvane te sien wei, sien n mens nie aldag nie. Vir die visserman om sy pb te verbeter is dit die ideale oord.
Daar is baie om te doen behalwe om vis te vang. "Riverrafting", paintball target shooting, trampoline en put put om net n paar te noem.
Sal defnitief weer en weer oord besoek.
Goed om te hoor dankie Danie. Waar het julle gekamp?
Welkom by die Forum Danie
Dankie vir die info
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Ek raai die plek se naam is Oord.![]()
Welkom hier Danie.
Aan die bokant van die blad voordat jy die kommentaar kry, verskyn die oord se naam…...Dimalachite River Lodge Parys.
- Dankie Chris
Dankie Danie. Hoe lyk die staanplekke....is dit gras, grond of paving?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Gras/grond staanplekke.
Dankie Danie.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Lyk regtig na n lekke oord
Dankie.



