Nuutste Gradering
Registreer Nou!!
Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
Soek in forums
Top 50 Forum Lede
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23227 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18556 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6021 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3907 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1467 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 452 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
Rang Beskrywing
Rang
Punte
Brons
5+
Silwer
50+
Goud
100+
Platinum
250+
Titaan
450+
Maan
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturnus
2000+
Uranus
2600+
Neptunus
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
Engelse & Afrikaanse Forums
Aantal Onderwerpe: 25 504
Aantal Insette: 290 508
Aantal Besigtinge: 89 863 345
Welkom
Vrae & Algemene Klets
Tegniese Advies
Produkte & Besighede
Oorde
Klubs & Saamtrekke
Padtoestande
Resepte & Kos
Sleep Advies
Grap Jas
Beste of Slegste Ervaringe
Kampeer Wenke
Voltyds
Ruil & Handel
Toere
onderwerpe: 4 708
insette: 33 794
besigtinge: 18 454 088
In hierdie afdeling gesels ons oor karavaan- en kampeerterreine wat volgens provinsies gesorteer is.
Soek vir oorde:

Manyane Caravan Park
Noord-Wes, Rustenburg
Tipe Oord:
Familie met kinders: 8
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 5
Manyane, Pilansberg
insette: 2
besigtinge: 8719
Mostert
Goud Lid
40% Profile Strength
Insette: 128
Aangesluit: 14 Nov, 2008
Hi
Ek weet hierdie onderwerp is al baie keer oor gepraat maar ek wil weet of iemand in die laaste 3 maande daar was. Diens was mos maar swakkerig.... ons kamp vreeslik graag daar en wil weer so maak maar is nou maar skrikkerig. As iemand dalk net kan laat weet hoe dit nou daar gaan.
Baie dankie en groete.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Dick
Maan Lid
88% Profile Strength
Insette: 824
Aangesluit: 12 Feb, 2008
Ervaring: 35 jare
Hi Mathilda ons was April maand daar ek kamp deesdae net by Manyane aan gesien ek laas jaar n uiterste swak kamp aan Bagatla se kant gehad het. Die diens was toe nie te bad volgens my nie. Het wel baie min diere daardie naweek gesien, maar lekker gekuier.
Kamp Groete
Diederik
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Johan
Titaan Lid
14% Profile Strength
Insette: 596
Aangesluit: 17 Apr, 2007
Het gedurende Meimaand oor 'n langnaweek daar gekamp, was puik, geen probleme, goeie diens, park was baie vol en het baie wild gesien, gaan gerus, puik oord om by te kamp. Kampgroete Johanvv
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Nodig om in te teken




