Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23089 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18484 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1352 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 359 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Lithium Batterye
Het enige van ons lede kennis van die brand gevaar van lithium batterye? Blykbaar as die goed eers begin brand is daar bitter min wat mens kan doen om die brand te blus. Ons Stealth het twee lithium batterye onder ons bed…
Frans, lithium batterye genereer suurstof wanneer dit brand, Daar is spesiale brandblussers vir die batterye. Nie een van die karavane by vanjaar se karavaan Ekspo in Midrand het die korrekte brandblussers gehad nie.
In Tshwane sê my Brandweer kontak dat wanneer elektriese voertuie brand los hulle dit om uit te brand. In Noorweë waar die meeste elektriese voertuie gebruik word, mag die goed nie meer op veerbote vervoer word nie weens die probleem om die brand te blus.
Ek is nie 'n kundige nie maar wat ek lees oor die batterye, sê vir my wees versigtig.
Frans, oor die blusbaarheid van brande met die battery het ek geen mening nie.
Ek is nie 'n deskundige nie maar ek het baie oor die batterye opgelees voor ek een vir bystand tuis gekry het. Die lithiums wat 'n reputasie vir spontane ontbranding het, is die Lithium ioon batterye (Lithium ion). Dit lyk vir my of hulle nie meer vervaardig word nie en dat hulle vervang is deur die Lithium yster forfaat batterye (Lithium iron phosphate of LifePo4). Hulle is glo goedkoper om te vervaardig, hou effens minder krag per kilogram (energiedigtheid) maar is nie geneigd om aan die brand te slaan nie. Ek sou dus voorstel jy moet kyk watter tipe jy het. As jy dit die afgelope paar jaar gekoop het, is dit waarskynlik Lifepo4. Dit kan jou minstens meer gemoedsrus gee.
Ek sien nie meer verslae van motors wat aan die brandgeslaan het nie. Dit kan beteken dat dit nie meer nuuswaardig is nie of dit kan beteken dat dit nie meer gebeur nie. Ouer elektriese voertuie het dalk nog die ou tipe wat kan brand, maar die word sekerlik al skaarser.
Ek het vinnig op Google gaan soek en die artikels wat ek gelees het sê daar was maar n uiters klein persentasie elktriese voertuie (aantal per 100 duisend) wat gebrand het diesel, petrol en gasaangedrewe voertuie se getalle per 100 duusend is baiemaal die van EVs. Die nuusmedia is maar geneigd om te dramatiseer. Ek vermoed toe die eerste selfaangedrewe karre verskyn het, het die koerante verkondig hoe gevaarlik hulle vir voetgangers was teenoor perdekarre.
Omtrent alle herlaaibaare aperaat (ook cellfoone) het deesdae LiFePo4 batterye in en hulle slaan nie aan die brand nie. LiFePo4 tegnologie is spesefiek ontwikkel om die brand gevaar ter voorkom. Die nuutste BMS'e is ook heelwat meer gesoftikeerd as in die verlede.
Ek het all my LS batterye (behalwe my voertuig battery) vervang met LiFePo4 en sal nooit weer terug gaan na LS nie.
Paul
bietjie AI gebruik
Die gebruik van litiumbatterye bring verskeie brandgevare mee. Alhoewel dit baie doeltreffend en algemeen gebruik word in toestelle soos selfone, skootrekenaars en elektriese voertuie, is daar sekere risiko's wat daarmee gepaard gaan. Hier is 'n oorsig van die brandgevare van litiumbatterye:
Hoofbrandgevare van litiumbatterye
-
Termiese ontploffing (thermal runaway):
-
Wanneer die battery oorverhit, kan dit 'n kettingreaksie veroorsaak waarin die temperatuur vinnig styg.
-
Dit kan lei tot ontbranding of selfs ontploffing.
-
-
Kortsluiting:
-
As die battery intern of ekstern kortsluit, kan dit vinnig verhit en vlam vat.
-
Dit kan veroorsaak word deur fisiese skade, swak vervaardiging, of blootstelling aan water of metale.
-
-
Fisiese skade:
-
'n Gebarste, geperforeerde of ingedrukte battery kan interne komponente beskadig, wat weer tot 'n kortsluiting of termiese ontploffing kan lei.
-
-
Oorlaai of verkeerde laai:
-
Die gebruik van die verkeerde laaier of om die battery bo sy spesifikasies te laai, kan verhitting en vuur veroorsaak.
-
Swak gehalte batterye of goedkoop vervaardiging het dikwels onvoldoende beskerming teen oorlaai.
-
-
Blootstelling aan hoë temperature:
-
As 'n litiumbattery aan direkte sonlig of 'n warm motor binne-in gelos word, kan dit oorverhit en brand.
-
Waarom is litiumbrande gevaarlik?
-
Moeilik om te blus: Litiumbrande is nie maklik met gewone water of brandblussers te blus nie.
-
Toksiese dampe: Wanneer litiumbatterye brand, stel hulle giftige gasse vry soos fluorwaterstof (HF).
-
Herontsteking: Selfs nadat 'n litiumbattery geblus is, kan dit ure later weer vlam vat indien dit nie behoorlik hanteer word nie.
Voorkomingsmaatreëls
-
Gebruik slegs goedgekeurde laaiers en batterye.
-
Moenie 'n beskadigde battery gebruik of stoor nie.
-
Moenie batterye aan hoë temperature blootstel nie.
-
Hou litiumbatterye weg van brandbare materiale.
-
Gebruik veilige berging wanneer batterye nie gebruik word nie (byvoorbeeld 'n vuurvaste houer).
-
Herwin of gooi batterye veilig weg – moenie dit net in die drom gooi nie.
As jy spesifieke gebruiksareas of situasies in gedagte het (soos e-bikes, selfone, of huishoudelike toestelle), laat weet my – dan gee ek vir jou meer gerigte raad
LiFePO₄-batterye (lithium-ysterfosfaat) is 'n spesifieke tipe litium-ioonbattery wat baie veiliger is as ander litiumchemieë soos LiCoO₂ (lithium-kobaltoksied). Maar dit beteken nie dat hulle sonder gevaar is nie – die brandgevaar bestaan steeds, al is dit aanmerklik laer.
Brandgevaar van LiFePO₄-batterye
✅ Wat maak hulle veiliger?
-
Termiese stabiliteit: LiFePO₄ is chemies stabiel en begin eers ontbind by hoër temperature (>250 °C).
-
Laer risiko van termiese ontploffing: Hulle gaan nie so maklik in ‘n "thermal runaway" soos ander litiumbatterye nie.
-
Meer bestand teen oorlaai en kortsluiting.
-
Geen kobalt nie: Kobaltbevattende batterye is meer geneig tot verhitting en brande.
Wanneer kan 'n LiFePO₄-battery nog steeds brand?
-
Fisiese skade:
-
As die battery geperforeer, ingedruk of beskadig word, kan interne kortsluiting voorkom.
-
-
Produksiefoute of swak BMS (Battery Management System):
-
‘n Battery sonder behoorlike beskerming teen oorlaai/ontlading kan warm word en brand.
-
-
Oorlaai (sonder beskerming):
-
Alhoewel LiFePO₄ meer bestand is teen oorlaai, kan voortdurende oorlaai met verkeerde laaier of foutiewe BMS wel gevaarlik wees.
-
-
Eksterne kortsluiting:
-
Direkte verbinding tussen die positiewe en negatiewe pole kan hitte en selfs vlamme veroorsaak.
-
-
Onbehoorlike gebruik of berging:
-
As die battery in 'n seëltoestand gestoor word sonder ventilasie of teen temperature >60 °C, kan risiko’s ontstaan.
-
Wat gebeur as dit wel brand?
-
Temperatuur: LiFePO₄-batterye brand met 'n laer intensiteit as ander litiumbatterye.
-
Rook en gasse: Minder toksies as ander litiumchemieë, maar steeds gevaarlik – dra altyd asemhalingsbeskerming as 'n brand uitbreek.
-
Herontsteking is onwaarskynlik, maar kan gebeur as selle nog energie bevat.
🛡️ Voorkomingswenke vir LiFePO₄-batterye:
| Voorkoming | Verduideliking |
|---|---|
| ✅ Gebruik ‘n hoëgehalte BMS | Voorkom oorlaai, diep ontlading en oorverhitting. |
| ✅ Gebruik toepaslike laaier | Nie alle litiumlaaiers is geskik vir LiFePO₄ nie. |
| ✅ Moenie batterye fisies beskadig nie | Hou weg van skerp voorwerpe, slaan nie af nie. |
| ✅ Berg op ‘n koel, droë plek | Vermy temperature bo 45–60 °C. |
| ✅ Vermy direkte sonlig tydens laai | Kan lei tot oorverhitting. |
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
In gister se Netwerk24 is daar 'n berig oor twee huisbrande in Bloemfontein wat by litium batterye ontstaan het. Die berig het ook advies van Escom en Kaapstad Metro dat daar onder meer 'n litium brandblusser naby die battrye moet wees omdat ander blussers nie werk nie.
Google ook maar Safequip se produkte vir litium brande.
Die firma wat vandag my twee garage deure installeer het, is ook in Johannesburg besig met herstelwerk by huise waar die sonkragstelsels en die se batterye brande tot gevolg gehad het.
Wees net bedag dat die goed is inherent gevaarlik en vereis omsigtigheid EN 'n korrekte brandblusser.
Dankie Swanie,dis heel insiggewend.
Theo, dit sou interreant wees om te weet watter tipe lithiums die betrokke batterye was. Aangesien lithiums baie lank kan hou, sommige bewerings is selfs so lank as 25 jaar, is dit moontlik dat dit die ou tipe is, maar dit help nie om te bespiegel nie. Jy kan nie dalk uitvind nie?
Dankie Almal vir julle insette. Lyk my mens moet maar net versigtig wees.
If you install professionaly keep to the code of practice your installation with Lithium battery's is as safe as one with Lead Acid batteries.
The Battery the BMS the fuses the charger and the guage of wire must all be fit for purpose.
Paul
Fred, om jou vraag te beantwoord. Ek weet nie watter tipe dit is /was nie. Ongeag die tipe, kommer ek oor die gebrek aan die korrekte tipe brandbluuser wat min indien enige gebruiker oor beskik. My kinder se twee huise het ook nie die korrekte blussers nie en hulle hoor nie vir my nie.
Groete
Ek het maar die aerosol tipe in die huis, die karavaan wat saammet die wa gekom het en in die Peugeot. Ek dink die een in die Peugeot het saammet die kar gekom.Ek het nie juis kennis van brandblussers nie en hoop maar dit sal werk as ons ooit n brand ervaar. Daar is nie n battery in die wa nie. Kan jy dalk besonderhede gee. En twyfel of al die lede op die Forum ingelig is so dit kan baie van ons help.
Ek het die volgende info ook onder "Trickle charge van Batterye" geplaas.
Die persoon wat verlede week my Straightliner Stabilizer gekoop het het aan my gese dat sy Mobi-Lodge karavaan onder die afdak by sy huis tot 'n hopie as gebrand het weens die Lithium Battery wat onklaar geraak het en begin brand het.
So hierdie is nou die derde insident wat ek van weet waar 'n wa gebrand het weens Lithium batterye. As ek dit moet bebruik sal die battery in 'n plastiek houer eenkant staan met net drade wat na my wa toe loop. Ek wil nie graag dit binne my wa he terwyl dit oplaai is nie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Sjoe so leer ons bymekaar
Thanks Richard. It looks like the EV industry is only at the begining of efficient/safe electrical energy storage. Lithium technology was a great step forward compared to older rechargables like Lead Acid, Nickel Cadmium/Metal-Hydride/Calcium. Lately Lithium Ion, Lithium Ion Phosfate, Lithium Ion Polymere and in Tesla cars Lithium Cobalt. The super capacitor is comming.
Paul
Tesla's reputation has become rather dodgy. I would rather trust Chinese technology at this stage.
The Tesla Model Y midsize SUV is currently still the world’s best-selling car. Even in China. Not sold here because of prohibitively high custom duty and outdated "ad valorem" tax (unchanged since 1992).
Wherever proven efficient/safe electric storage comes from does not matter. The world is in a race to be the first and better. The internal combustion engine must be replaced by something else? As soon as possible......the sooner the better for our planet.
The good thing that came from our Energy Crisis (load shedding / load reduction) is that now more than half of SA's electrical energy comes from renewable resources.
Paul
Not sure what this means, but sounds like BIG thinking from Elon
https://x.com/niccruzpatane/status/1983227043887058974?t=jzw7rEc7uqfZuwBRVQHNVQ&s=19
Elon Musk came up with a pretty incredible idea during the Q3 Earnings Call, that no one is really talking about. His words: “Actually, one of the things I thought, if we've got all these cars that maybe are bored, while they're sort of, if they are bored, we could actually have a giant distributed inference fleet and say, if they're not actively driving, let's just have a giant distributed inference fleet. At some point, if you've got tens of millions of cars in the fleet, or maybe at some point 100 million cars in the fleet, and let's say they had at that point, I don't know, a kilowatt of inference capability, of high-performance inference capability, that's 100 gigawatts of inference distributed with power and cooling taken, with cooling and power conversion taken care of. That seems like a pretty significant asset.”
Tesla's reputation has become rather dodgy. I would rather trust Chinese technology at this stage.
Not sure where you have got this info from Fred?
Nothing like that in all my social media feeds .... other than the Blue, woke anti Elon and Trump people.
One example is the car's doors that only opens electronically meaning passengers will be trapped if the electronics fail for instance if the battery ignites. Sloppy bodywoks have also been mentioned. And some Chinese models are much better spect that Tesla. Also there is a small truck that is barred from most European countries because it is deemed dangerous. I am sure you know sbout all of these?
Like politics in our country supporters claim political agendas if their hero is taken to task. Let us not fall in that trap here.




