Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23031 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6711 |
| BrianB | 5955 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3746 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2186 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Lid | 1000 + |
| RichardJ | 1431 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 572 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Lid | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 328 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Letaba brand
Winkel brand by Letaba
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ag nee dit is erg. Hoop niemand het seer gekry nie.
Dit lyk of die brand in die stoor gedeelte uitgebreek het?
Paul
Vanaf Sanparks se fb blad
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ja so sal die hele land nog afbrand.
Jammer, was my gunsteling Kamp. Is nog steeds.
Sad...
Dis regtig nie nice nie blykbaar niemand seer gekry nie
Dis jammer. Hou van Letaba. Kamp gereeld daar.
Also rate it as our favourite campsite in the park with Punda a close second. Longtermers will have to schlep to Shing, Olifants or Phalaborwa to get bread and wood unless they planned on self-sufficiency and were stocked accordingly. What a tragedy. Trust the Elephant Hall wasn't affected....
Hoop en vertrou hulle gaan nuwe winkel bou
Sal interesant wees om te weet wat oorsaak van brand was
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Miskien deel van Clicks?
lol
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Letaba is also my most favorite camp in the Kruger, was camping there last September and we had the volunteers camping next to us that repainted the walls on the building to the right of the shop, by the look of the pictures that’s been damaged as well, so sad, hope the campers can still get supplies,
Ook, saam met Singwedzi een van ons favourites. Ons vriende, die Van den Endes, is op die oomblik daar. Dit kan wees dat ou toerusting en n gebrek aan onderhoud die winkel-deel laat brand het. Die moontlikheid van knaagdiere (soos eekorings in Somerset Wes) wat in die dak kuier en die drade kou is ook genoem.
Noudat ons die gruwelike brand in die Kalahari beleef het word die gebruik van normale dekriet sterk bevraagteken. Ons kry deesdae perfekte nagemaakte dekriet, asook 100% brandvrye dekriet, dit kos net n paar pond meer. Ons kry selfs dakteels wat soos dekriet lyk. Dekriet se mooi-heid lê aan die onderkant, die plafonne. As dit nie daarvoor was nie kon alle dekriet bo-op dakplate gelê gewees het. Of daaronder.
Ek hoop maar die winkel en ander geboue is weer mooi herstel wanneer ons in April daar is.
So pas verneem dat Berg & Dal se restaurant het vanoggend gebrand.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
ooo no not another one,
Nou wil hulle die land afbrand.
Butts..... Theo hulle staan daar, snaaks hy het nog niks genoem nie.
3de Sanparks winkel in n maand
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Daar is nog geen tekens dat hulle nuwe winkel begin bou nie. Afgebrande winkel is met skadunet omhein. Hulle doen tans verkope in n hout huis....lyk soos n groot Wendy
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
