Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23089 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18484 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1352 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Lid | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 359 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Lekker Gelag.
Ek en my vrou is die afgelope par dae in die KNP met haar ouers, beide goed in hul tagtigs. Omdat skoonouers saam is bly ons in chalets - nie in die karavaan nie. Maar ons lag lekker stilletjies saam.....dit is meer moeite en vat langer tyd om βn chalet op te pak as wat dit vat om karavaan op te pak. Met die chalet moet jy al jou klere, kos, drank en allerhande goed oppak. Met die karavaan is dit slegs βn kwessie van rally-awn oprol, stoele ens weg pak, steadies lig en daar gaat Β jy. Baie gouer en minder moeite. Rol aan Maart wanneer ons Oom Paul se plaas weer met die Tourer besoek ...
Hey Frans
Ons word almal ouer ππππ
Hannes, jy is reg!!!, en daai oud word kom dΓͺm vinniger as wat mens dit wil hΓͺ!!!
BESLIS nie vir sissies nie!!
Ek wou nog sΓͺ - spms "verloor" ou sommer 10 en meer jare sonder dat jy dit agterkom!!
(nog 'n) FransΒ
Klerksdorp
Β
Probleem is dat die regte uitpak dan by die huis gebeur as die wa uitgepak word...en dis wanneer mens die minste lus is daarvoor.
My vrou en ek het die gewoonte aangeleer om dadelik uit te pak sodra ons by die huis kom, hoe langer βn mens wag om uit te pak hoe meer redes kry βn mens om die uitpak uit te stel.
Probleem is dat die regte uitpak dan by die huis gebeur as die wa uitgepak word...en dis wanneer mens die minste lus is daarvoor.
Β
Probleem is dat die regte uitpak dan by die huis gebeur as die wa uitgepak word...en dis wanneer mens die minste lus is daarvoor.
Β
Ons pak alles skoon weg ek laat ook my wasgoed was laaste dag van verlof dan is dit net wegpak as ons by die huis kom. Meeste van die goed bly in die wa so net yskas en van die klere moet uit gelaai word.
Β
2024 Scorpio N
Legacy LT
The only problem with leaving your van packed is that if you have to send it in for a service or any repairs.
And then there's, Power Tools!
Probleem is dat die regte uitpak dan by die huis gebeur as die wa uitgepak word...en dis wanneer mens die minste lus is daarvoor.
Het daai een ook makliker gemaak.Β Ons uitpak by die huis is regtig 5min. Vat net genoeg klere saam as wat nodig is, soos jy die vuil klere uit trek gooi jy direk in wasgoed mandjie.
Na die naweek is dit net die mandjie wat moet uit, Ma se vanity mandjie en die bietjie goed wat oor is in die yskas. Want ons stel vooraf 'n menu-tjie vir die naweek op en koop so net wat nodig is. Dit doen ma in 'n japtrap terwyl ek die braai en silver seil van die tipper af haal.
Die res bly in die wa want als is reeds by die kamp skoon en reggekry vir die volgende kamp.
Β
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
We're exactly the same Leon, I'm talking about all the cutlery, plates, pots pans etc.etc.
I do not trust any little wandering hands in my van!
I have a couple of big plastic bins / baskets that I fill with the van's possessions.
And then there's, Power Tools!
π€£π

Kampeer is aansteeklik en verslawend Γ°ΕΈΛΒ
Ons los meeste goed in karavan klere , bederf bare goed kom uit word gewas en gebere en karavan word dan so gou moontlik binne / buite gewas en weer onder afdak gestoor
LoL...

Kampeer is aansteeklik en verslawend Γ°ΕΈΛΒ
Β
My vrou se eers Dinsdag, want more is nog steeds hulle vakansie dag...Β




