Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23089 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18484 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1351 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 359 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Krane Skoonmaak en Politoer
Manne, My Penta se krane het beroerd gelyk... Vuil en vol pit merke
Ek het begin skuur met 1200 grit skuurpapier en Silvo... Nog nie 'n finished product maar kyk hoe mooi lyk dit

Netjiese werk. Dit is darm lekker om dinge wat agteruit gegaan het opteknap.
Manne, My Penta se krane het beroerd gelyk... Vuil en vol pit merke
Ek het begin skuur met 1200 grit skuurpapier en Silvo... Nog nie 'n finished product maar kyk hoe mooi lyk dit

Hi Theo. Jy is 'n beter persoon as ekke. Op die post wat ek geplaas het met onderhoud op my Jurgens Exclusive het ek maar die krane vervang. Op die wat in die karavaan was is daar sommer sulke groen aanpaksels gewees. Ek glo nie daar sou iets van die krane oorgewees het as ek dit soos jy moes geskuur het nie.
Dit lyk heel chapperig!
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Netjies lyk soos nuut
Theo kyk ook gerus na hierdie draad....... Brass & crome tap
Paul




