Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23214 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18549 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6785 |
| BrianB | 6016 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3901 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 925 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 678 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Grompie | 434 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 281 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
Klein Tornado tref Limpopo: Modimolle
En so leer jy kamp lewe. Vanoggend briesend warm en teen 14h00nm begin die weer saamtrek.
Die winde was erg en jy moes hou vas aan besittings.
Ongelukkig vir 3x Permies was dit te laat en erg skade gekry.
Ons gemeenskappie het ingespring en gehelp waar ons kon red.
Ek voel jammer vir ons mede permies met hulle verlies.
Ongelukkig is dit deel van kamp en sorg altyd vir veilig te wees vir die onverwagte?
My broer hulle is vanoggend in Mabalingwe deur 'n olifant aangeval. Ek het die storie op 'n ander draad vertel. Ek wonder nou of dit dalk dieselde storm is wat die olifant getraumatiseer het wat hom so laat optree het. Bly julle is veilig Dennis.
Watter kamp was dit?
To loose my mind and find my soul...
Ek weet nie. Ek ken nie juis die plek nie. Was net eenmaal jare gelede daar. Is die plek verdeel in verskillende kampe?
Ai Dennis dit is werklik jammer om van dié geval te hoor.
Hoop die skade kan gou herstel word.
Die Tornado het van Suid gekom en gedraai na Noord op R101 roete na Naboom en rigting aanwysers lê bykans almal plat.
Gelukkig staan ons teen die Waterberg aan NW se kant en ons met sentimeters gemis.
Die meeste wat getref was, was kampeerders wat onder gestaan het toe hy Noord draai, maar ons moes nogsteeds klou aan pale.
Dit was N„ Nagmerrie.
Malonjenie in Suikerbos Rand se winde moes kom leer het hier.




