Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23089 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18484 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3792 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1351 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 358 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Kgalagadi & Augrabies
Enigeen van ons forumlede wat dalk eerskomende Oktober in Kgalagadi en/of Augrabies gaan kamp/kuier?
Ons is vanaf 6 Oktober in Kgalagadi. Die eerste twee aande in Twee Rivieren, gevolg met 4 aande in Nossob (8 - 11 Okt). Dan 4 aande in Mata Mata (12 -15 Okt) gevolg met 3 aande in Kalahari Tented Camp.
19 Okt bly ons vir een aand by Kgalagadi Lifestyle Lodge en die volgende twee aande by Augrabies.
Ons gaan nie kamp nie, maar ek sien baie uit na dié trip.
Chris, hoe kry jy dit reg om plek by Nossob en Mata Mata te kry? Ek kyk gereeld op die SanParke webtuiste en dan is spesifiek Nossob ( en Mata Mata ) vol bespreek vir enige tyd.
Sal dit help as ek julle agent in Stellenbosch, Ezi Bookings (?), gebruik? Om plek in 2R te kry is nie 'n probleem nie. Dit is die ander twee kampe wat moeilik is.
groete
Ek gebruik NET vir Eezi Bookings o Stellenbosch, en spesifiek vir Melische. Ek het al so n "geheime verhouding" met haar en sy maak ALTYD vir my n plan. Nadat ek my vier-weke bespreking by die Kruger moes uitstel (paaie verspoel) en dit n maand later WEER moes kanselleer het sy BINNE EEN DAG vir my vyf kamp-aande en vyf chalet-aande in die Kgalagadi gekry.
Wees vriendelik met haar, vra haar uit oor hoe dit gaan met die nuwe baba.




