Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23031 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6709 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3746 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2186 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 572 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 328 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Keimoes
Ons is oppad Kgalagadi toe en wil graag op Keimoes met die karavaan oorslaap. Weet iemand dalk van n goeie kampplek in die omgewing? Baie dankie. Maurits
Vriende van ons het meer as n jaar terug oorgestaan by Tkabies....hulle was happy, maar was ook maar net 1x nag gewees
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Alhoewel ek nog nooit self daar oorgestaan het nie, het ek nog net mooi dinge verneem van Oranjerus tussen Keimoes en Upington - naby Kanoneiland.
Baie mooi groen grasperke, groot bome en mooi skoon ablusies.  Ons sou daar staan vir twee aande en toe dit uitgerek na een week.
I'll third Oranjerus. Have stayed twice for 2 nights ea.
Oranjerus is tops. Jy sal nooit teleurgesteld daar vertrek nie.
Oranjerus!
Ons is oppad Kgalagadi toe en wil graag op Keimoes met die karavaan oorslaap. Weet iemand dalk van n goeie kampplek in die omgewing? Baie dankie. Maurits
Wanneer wil jy pad vat Maurits? En het jy al besluit waar julle gaan oorstaan naby Keimoes? Ek aanvaar julle gaan net Twee Rivieren toe? Vir hoe lank?
Jammer vir al die vrae, maar ek is sommer net nuuskierig oor wat jy en Martie beplan.
Chris, ons beplan om die 21ste Augustus te vertrek. 3 nagte by The Baths, 2 nagte by Groenrivier in Nieuwoudville, 2 nagte in Calvinia by die vleisfees, 2 nagte by Onzerust, 1 nag by Molopo Lodge ,5 nagte by Twee Rivieren, Ons wil graag probeer om n nag iewers in n tent of huise te slaap in die Kgalagadie as dit moontlik is. Ons het nog net plek in Twee Rivieren van 1 tot5 September.Oppad terug wil ons Augrabies besoek , maar nie eintlik daar slaap nie iewers anders. Oppad terug wil ons n plekkie of twee aan die Weskus aandoen. Ons moet die 12de terugwees want ons kleindogter verjaar. Jy is welkom om in te val waar jy wil. Groete. Maurits
Onze Rust - die een in Colesberg (al wat ek ken onder daai naam, maar dit klink bietjie van jul roete af) of bedoel jy dalk Oranjerus?
Lekker beplan. Ek vertrou jy kom reg met die beplande addisionele nag in Kgalagadi. Moenie vergeet van Kgalagadi Lodge sowat 6 km suid van Twee Rivieren nie - uitstekende plek
Jammer. Oranjerus
