Latest Rating
Register Now!!!
Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
Search the Forums
Top 50 Forum Users
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23113 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18508 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5990 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3819 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 382 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Rank Legend
Rank
Score
Bronze
5+
Silver
50+
Gold
100+
Platinum
250+
Titanium
450+
Moon
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturn
2000+
Uranus
2600+
Neptune
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 25 476
Total Replies: 289 984
Total Views: 89 751 213
Welcome
FAQ & General Chat
Technical Advice
Product & Business
Resorts
Clubs & Rallies
Road Conditions
Recipes & Food
Towing Advice
Comedy Corner
Best or Worst Experiences
Camping Tips
Full Timers
Swap & Trade
Tours
topics: 4 707
replies: 33 749
views: 18 384 304
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
Kazi Mingi - Waterberg
replies: 8
views: 6538
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5562
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 41 years
Forum vriende wie van julle was al by Kazi Mingi by die waterberg,dit lyk mooi en lekker vertel vir my hoe julle die oord ervaar het . Dankie
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 21 May, 2013
Experience: 26 years
Nog nooit gehoor nie. Ons hou van die waterberge omgewing. Gee asseblief vir ons terugvoer as julle daar was.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Lambchop
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 199
Joined: 18 Feb, 2013
Experience: 36 years
Ons het bespreek by Waterberg Resort vir die naweek van 21 Maart.
Maar nou lyk dit so lekker by Kazi Mingi, ek wonder of ek eerder soontoe moet gaan!

♥ I love Kruger Park ♥
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5562
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 41 years
Lambchop as jy gaan laat weet groot seblief hoe jy dit daar gevind het
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Lambchop
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 199
Joined: 18 Feb, 2013
Experience: 36 years
Ek sal beslis 'n resort feedback doen 
♥ I love Kruger Park ♥
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5562
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 41 years
Lambchop kom in is jy nog hier vertel asb hoe jy Kazi Mingi ondervind het indien jy toe daar was dankie
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Hennie1968
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 247
Joined: 26 Mar, 2014
Experience: 13 years
Ons was al daar seker so 3 jaar terug. Ons was daar met die tent. Voor ons karavaan gekoop het. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan. Daar was net 5 staan plekke as ek reg onthou. Die staan plekke was ver uit mekaar. Jy het die bosveld vir jouself gehad. Elke kamp plek het sy eie boma gehad. Ons vuur was 24/7 aan. Moet niks luuks verwag nie. Die badkamers was netjies. Klein afkoel swembad. As jy net wil wegbreek en niks doen en die natuur wil inneem is dit die plek. As jy kids het, nee. Daar is niks om te doen vir hulle. Die pad in was grond pad, bietjie sleg op plekke. Maar bygese ons het met 'n sedan gery. MPV's en bakkies sal nie weet van die slegte pad nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5562
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 41 years
Hennie baie dankie vir die terugvoer ek en vrou wil hom gaan doen
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Klink lekjker plek
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Sign In Required



