Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23046 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18463 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6714 |
| BrianB | 5955 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3762 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2188 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1525 |
Mars Lid | 1000 + |
| RichardJ | 1436 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 576 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 480 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Lid | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Grompie | 334 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 167 |
| mplester | 159 |
Karridene Karavaanpark Gekose Oord

Karridene Karavaanpark - Illovo Beach, KwaZulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord
Protea Hotel Karridenestrand is ‘n moderne en uiters gewilde vakansie-oord wat bekend is vir sy vriendelike gasvryheid en uitstekende diens. By hierdie moderne oord word rustigheid en opwinding ideal vermeng om ‘n vakansie te verseker waarvan die hele gesin net goeie herinneringe sal hê. Elkeen van ons ruim kampeerplekke het 220v, 15-amp elektriese kragpunte met televisie-koppeling.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.
Baie lekker oord....net jammer hul binne/hoog seisoen pryse begin hand uitruk.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Wil mos vol skep by die Gautengers.
Die karavaanpark behoort aan korrektiewe dienste....hul lede betaal basies half prys....so vir hulle is dit n bargain
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Do the inmates also get specials ![]()
They don't need specials....already on holiday😜🤣
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ja die tariewe binne seisoen aan die Natal se kus is vir my kommerwekkend. Maar vir die alleman op straat lyk my is dit okay want hulle kamp daar.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Wat vra hulle per nag? Sover ek sien is die going rate so tussen R1000 - R1200 per dag?
R360/volwassene en R180 per kind 2-12 onder 2 gratis
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Shoe R720 vir ma en pa. Dis sonder die kiddies.
Dit lyk na 'n chapperige oord as ek die fotos bekyk.
Die manne wat kan moet dit geniet.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dan sal dit my tans R1080 kos aangesien kleintjie nog 5maande is. En dan sien ek nog nie die see nie, maar dis darem naby.. Karridene is lekker, het al daar gekamp oor Desember, maar ek dink die laaste paar jaar word nie maklik geklop as jy see uitsig het nie... Dan voel dit ek ry te ver en kamp steeds nie by die see nie. Ek wil die see sien....
My vrou reken sy is bereid om af te ry net vir die staanplek met see uitsig vir 5 dae, maar sy wil nie sommer ander plekke vir langer neem nie, bietjie spoilt op die stadium.....
Meeste oorde aan die kus het 'n minimum tyd wat jy moet kamp in Desember. Dink Karridene is dit minimum 10 dae.
Ons kamp gereeld daar deur die jaar. Goedkoopste kamp buite seisoen aan die kus.
As ek weer na die Natal se kus wil gaan vir 'n kamp is dit verseker buite seisoen.
Ek wil darem so ietsie eet ook terwyl ek daar kamp.......................![]()
![]()
![]()
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Die paar Desembers wat ons navraag gedoen het was daar nie minimum dae nodig nie...
Kyk, die mense wat kan, geniet hul vakansies voluit by die see en daarom is die beste plekke vol en gevat vir die beste tyd van die jaar...
Dis maar die top betalers wat die beste sal kry, die suiniges moet eenkant staan
Hulle het 2jaar terug met die reel gekom dat jy minstens 14 dae moet bespreek vir Desembers....maar die oord sukkel om dit toe te pas. Afgelope 2 Desembers het ons gereeld gesien hoe die mense soms net inkom vir 2dae. Daai manne wat in die hotel werk sê nie nee vir bespreking nie.....dis geld....al is dit 2dae sin
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dis hoekom ek dink dit sal nie werk nie, want niemand gaan daai minimum dae noodwendig boek nie. Ek dink Karridene het darem nog so bietjie van 'n goeie plan daarso om mens tegemoet te kom, en so is Salt Rock ook.. As hulle vir jou kan help met 'n week, dan is dit inkomste
Wat baie gebeur daar is dat daar ouens is wat net vir die 2x kersdae boek.....niemand wil voor kerfees loop nie en min mense kom in na kersfees.....so baie van die staanplekke wat hul moontlik vir 14dae kon uitboek, het hy net 2x dae se geld gekry....ek het dit ervaar daar, dit gebeur baie daar....vandaar die fotos wat ek laas jaar geplaas het van n lee oord tussen kersfees en nuwe jaar. Van hulle kom net oujaarsaand in en loop weer nuwe jaars oggend
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons het die afgelope week die eerste keer by Natalia gekamp. Dit is 'n mooi oord en hul fasiliteite is uitstekend. Sit selfs nou "fibre lyne" na elke staanplek in. Die tariewe nie sleg nie en ons was 8 kampeerders op 127 staanplekke.
Villa Spa was heeltemal leeg en Karridene was propvol.
Karridene is baie goed geprys buite seisoen. Ek weet daar is gereeld rallies na Karridene. Hulle praat ook altyd van penny pinchers buite seisoen waar hulle kampeer vir n appel en n ei. Ek hou van Karridene se groen grasperke....kan jou grondseile by die huis los, staanplekke is baie groot en vir die Tv mense het elke staanplek n DSTv punt....nie nodig om skottels saam te sleep nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
