Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23023 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6705 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2183 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1424 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 567 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 325 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Kamp in stilte
Hi Buks, Ek het soortgelyke vereiste en gaan nou Mabaligwe by Warmbad probeer.
Hyt n plek oppie vaalrivier met al die nodige geriewe.
Die stilte daar is ongelooflik.
Schalk by 0826534281. Bel hom en se Oom Johan van bloem het jou aanbeveel.
Het jy al onder oorde op dié forum gekyk ?
Daar is baie naby Brits.
Noord van Pta. is ook 'n klomp.
Mabaligwe se karavaanoord is direk langs die pad tussen Warmbad en Thabazimbi. Ek glo nie u gaan u stilte daar kry nie.
Ek sal Drieberge naby Brits aanbeveel. Of Willemsrus in die Dinokeng Reservaat 30km noord van PTA. Basslakelodge netso lekker stil op die Molotopad uit..
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Buks, as jy rustigheid en natuur skoon soek, soos Leon sê, is Drie Berge buite Brits vir jou. Ons was Oktober daar, en ek kan die oord hoog aan beveel. Op die wal van Krokedil rivier en tussen drie groot heuwels met die pragtige groen gras staanplekke en koelte bome. Geen geraas nie en lekker swembad met dienetjieste grasperk.
Lees gerus die oord se ratings![]()
Ek het vergeet van Kleinparadys Brits. Netso chapperig daar.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dube naby Brits
Se asb vir ons watter plek in die Dinokeng area pas nie hulle eie reels toe nie. Ek mis so oord graag.
Probeer Eden naby Constantia Aftree Oord by Naboomspruit.
Hulle het die karavaan park en bos kamp met sy privaat badkamer.
Baie stil en rustig.
Dis van Centurion tot daar 216km.
Chuck. Edenpark.
Hier wil ek saamstem. Een van die top oorde volgens my. As jy in die aand n geluid hoor, kan jy maar kyk dans dit n kudu of n impala buite. In die dag is die vlakvarke weer daar.
Baie lekker oord. Ook een van die vyfster oorde in die rsa.
