Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23203 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18549 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6781 |
| BrianB | 6016 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3889 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1910 |
| Nico | 1833 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1462 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1358 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 925 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 678 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 608 |
| Benkie | 606 |
| Andrew | 524 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Grompie | 427 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
Jurgens Exclusive Dinnette Cushions
Ons wa is nou al redelik oud. 15 jaar. En vorige mense het hom goed gebruik. Die materiaal van die Dinette kussings begin nou regtig lelik raak en die sit gedeelte se spons is baie sag en nou al dun.
Ek wil hoor of daar iemand is wat dalk van hul dinette kussing onslae wil raak. Sommige mense het die Exclusive binne verander en die Dinette vervang met wasmasjien en kabinette.
As jy van so iemand weet en hulle het nog die kussings ek stel regtig belang. Verkieslik in kussings van die huidige kleur skema. Maar ons sal na ander ook kyk.

Ek plaas maar die foto weer. Hoop iemand daar buite weet vsan iemand wat die kussings het.
Alternatief is om ander te laat maak. Ek probeer maar eers so.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Upholstery plekke sal ook ekstra spons insit en oortrek. Oorweeg maar eers kostes.
Leon, gaan gesels met die dames by;
Foam factory
Sunderland ridge, Centurion.
Dis langs die R55 in Swartkops resiesbaan omgewing.
Ons het nuwe matrasse vir ons Kavango daar laat maak. Baie goeie diens,
My vrou was ń stofeerder vir 30 jaar. As jy belang stel sy kan dit maak in enige patroon/kleur en materiaal wat tans beskikbaar is.
Paul
Dankie vir die terug voer so ver. Ons wil graag by die oorspronklike kleur skema hou dis hoekom ons maar rond shop vir ou kussings wat in beter kondisie is as dit wat ons het.
Sal kussings laat maak as mens net daai dêm materiaal in die hande kan kry.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Leon, ek weet nie waar jy woon nie, jy kan by die volgende plekke gaan soek vir lap;
Habby hyper in Moot
Metro
Hyper home in Pta Wes
Fabric warehouse in Suntherland ridge
Leon, ek weet nie waar jy woon nie, jy kan by die volgende plekke gaan soek vir lap;
Habby hyper in Moot
Metro
Hyper home in Pta Wes
Fabric warehouse in Suntherland ridge
Dankie ek sal plan maak om daar 'n draai te gaan maak.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
So ver as wat ek weet het Jurgens alle materiaal deur Howling Moon laat invoer van Holland. Ander plekke hou nie die oorspronklike Jurgens materiaal aan nie?
Ek het nuwe kante vir my tent laat maak. Om die oorspronklike materiaal te kry moes ek dit deur Howling Moon laat doen. Hulle verkoop ook nie die materiaal nie.
Paul
Dankie Paul. Dis nou wel nie goeie nuus nie. Sal maar plan maak om nuwe kussings te laat maak en dan maar na 'n goeie drylon materiaal kry wat by die binnekant van die wa sal pas.
Een kwotasie was oor die R8000 vir 4x kussings en die kopstuk .
Eina! ! ! ! !
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dankie Paul. Dis nou wel nie goeie nuus nie. Sal maar plan maak om nuwe kussings te laat maak en dan maar na 'n goeie drylon materiaal kry wat by die binnekant van die wa sal pas.
Een kwotasie was oor die R8000 vir 4x kussings en die kopstuk .
Eina! ! ! ! !
As jy Howling Moon gebruik om die kussings te maak dan kan jy gewoonlik die kussings in die oorspronklike materiaal kry.
Soos ek genoem het...... my vrou kan dit maklik maak. Maar dit sal met n' beskikbaare materiaal wees.
Paul
Ek het Howling Moon direk gekontak.
Kom ons kyk of daar iets van kom.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek sien Otto wat jare by Camplife in Waterkloof gewerk het, is nou by Howling Moon
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek sien Otto wat jare by Camplife in Waterkloof gewerk het, is nou by Howling Moon
Ja hy is nou al 5 jaar daar.
Paul
Howling Moon het laat weet hulle kan my nie help nie. Paul het my ander opsie gegee om na materiaal te gaan kyk wat by Discovery Karavane is.
As ek 'n gap kry sal ek daar 'n draai gaan maak.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hi Leon. Whatsapp vir my foto van materiaal, dan hoor ek by Ina wat by Jurgens fabriek gewerk het
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Leon stuur vir Naomi by Discovery ń foto van jou kussings. Sy sal dan vir jou kan sê of hulle het.
Ons is nou op Thesen Eiland in Knysna. Dit reën katte en honde.
Paul
Ek was daar by Discovery Karavane. Dit gaan 'n mission wees om deur daai materiaal te werk.
Ek dink jou plan gaan beste werk.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !




