Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23094 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18488 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3797 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1353 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 589 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 361 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Items te koop.
Nadat ons permanent kamp Vaarwel geroep het, het ek die volgende te koop:
- Generator - 2,8 Kva: Slegs 4x Gebruik: Supersonic = R 3000.
- Gas 'Griller': Slegs 2x Gebruik = R 1800.
- Gas Braaier met Skottel, maar kort Pyp tussen gasbottel en Skottel, sonder Silinder = R 250.
- High Pressure Cleaner (Ryobi) - Kondisie: Hy werk 100%, maar 'Spuit is ge- modifiseer' = R 500.
Indien fotos benodig: Antwoord op onderwerp.
Nadat ons permanent kamp Vaarwel geroep het, het ek die volgende te koop:
- Generator - 2,8 Kva: Slegs 4x Gebruik: Supersonic = R 3000.
- Gas 'Griller': Slegs 2x Gebruik = R 1800.
- Gas Braaier met Skottel, maar kort Pyp tussen gasbottel en Skottel, sonder Silinder = R 250.
- High Pressure Cleaner (Ryobi) - Kondisie: Hy werk 100%, maar 'Spuit is ge- modifiseer' = R 500.
Indien fotos benodig: Antwoord op onderwerp.
Silwer Seil - R 300.
Yskas: 120lt - R900.
Hi Dennis....wat is grootte van seil? Stuur ook asb foto van yskas
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Stuur ook foto's van gas braaiers asb
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Het vir jou gestuur via W/App.
Ek sal more ander fotos plaas.
Jammer, alles is verkoop.
Ek is reg om die volgende items te verkoop om fondse in te samel vir opgradeering vir my gehoor gestremdheid wat my medies nie dek nie.
Let Wel: Pryse is nie onderhandelbaar nie.
Hierna sal 6x Onderwerpe volg met fotos vir elke item te koop met n kort beskrywing van kondisie en gebruik.
Ek is in Pretoria, Claremond aangresend met PTA Tuine.
Kontak besonderhede:-
- Dennis.
- 076 503 2693
Slegs 'Text' W/App omrede ek nie Frekwensies kan hoor nie.
- denniskilia346@gmail.com
Item 1:-
- Weber Gas Griller- 420mm x 320mm met Gassilinder - 6kg AFROX.
Was 2x In gebruik.
Prys = R 2000-00.
Item 2:-
- Gemak Stoele = R 800/Stel.
- Was sleg gebruik Binnehuis sonder Buite om Sonbrand te voorkom.
- In puik kondisie agv dat my vrou en ek 'Lightweights' is tussen 40 - 50kg.
Item 3.
- Rayobi Grassnyer Combo.
- Specs- 1300 Watt x 320mm.
Slegs 4x In gebruik omrede onsself ons tuintjie onderhou het.
- Prys = R1450.
Item 4.
- Cadac Skottel braai met Gassilinder.
- Kondisie: Gebruik, maar 'Stem' tussen gasbottel en 'Burner' het verlore geraak.
- Prys = R300.
Item 5.
- Rotesserie met Motor gesaamentlik met Potjie Splash.
- Was in gebruik.
- Prys = R200.
Item 6.
- Tarpaulin.
- Spec: 4mt x 5mt.
- Kondisie: Was slegs 1x in gebruik om sleepwa te bedek vanaf Modimolle.
Gekoop by 'Outhere 24'
- Prys: R 150.
Item 7.
- Hisense F/L Automaties.
- Specs: 8kg.
- Kondisie: Nuut, was slegs 1x in gebruik.
- Prys: R 2500.
Item 8.
- DEFY Bar Yskas.
- Spec: 120lt.
- Kondisie: Was in gebruik en 100% inwerking.
- Prys: R 800.
Got some missing posts here ??
Hi daar. Die Weber Gasgriller braai is dit die Q1 of Q2 model?
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !




