Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23092 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18488 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1353 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 360 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Hoenderlewertjies se heerlikheid
2 uie in ringe gesny
bietjie kookolie
halwe pakkie of n pakkie hoenderlewertjies in stukkies gesny
4 repe ontbyt spek in klein blokkies gesny
250ml room
2 klein tamaties geskil en in klein blkkies gesny
1 teelepel droee pietersielie
1 teelepel fyn knoffel poeier
sout en peper na smaak
rooster brood
braai uie in n pan met n bietjie olie tot mooi bruin
voe nou die ontbyt spek en hoender lewertjies by en roer braai dit ligges tot amper gaar
voeg nou die res van die bestanddele by
sit n deksel op en laat dit stadig prut
roer dit so nou en dan sodat dit nie aan brand en alles meng goed saam
prut dit vir so n half uur en wanneer alles lkr deur gekook is haal af en geniet op snytjie rooster brood
Ons is lief vir n periperi brandsmaak as rit by hoender lewer kom. By Soar is daar lewer qat reeds periperi in het, so dis lekker maklik. Ons neem net n ui, maak bruin en gooi lewers by en maak gaar
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek lief ook peri-peri hoenderlewers. Ongelukkig hou Ralie glad nie van hoenderlewer nie en gevolglik kry ek maar selde die geleentheid om dit te eet. Tog maak ek soms maar net vir myself gaar. Saam met vars tamatie en roosterbrood - aag man, koningskos!!




