Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23092 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18484 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1352 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Lid | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 360 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Happy Wanderers of Characters, Pennington
Wil Junie volgende jaar bietjie op die Suidkus gaan kamp en hengel. Was al by Characters - heel aangenaam. Maar oorweeg nou Happy Wanderers. Watter een van die twee oorde bevel julle aan?
Dankie
Definitief Happy Wanderers. Die mense love die visvang daar. Vriende van ons was 4 maande terug daar....hulle het reeds volgende jaar bespreek hoofsaaklik omdat hul so suksesvol vanaf die strand gevang het
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dankie. Het vir Happy Wanderer bespreek
Ek hou baie van die plek maar is nie swem strand en ek en my honde hou van die water.
ek het plek bespreek by Caravan Cove vir 'n maand volgende jaar Mei met my 60ste verjaarsdag
Ek en een van my vriende gaan saam ... was 25 jaar laas daar met my Caravette 6B... Hopelik reen dit minder die keer
Toe ons daar was, was daar afgebakende swem area en daar was permanent ten misnste 3x lewensredders.....2x wat swemstrand dophou en 1x by die swembad area
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜




