Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23092 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18488 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1353 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 360 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
gerookte salm
In die Kaap noem hulle salm Geelbek
laat jou viswinkel die vis vir hou skoon maak en in fillets sny hou vel aan
maak die droee pekel rub aan
ewe hoeveelheid bruin suiker en growwe sout
plaas kleefplasiek in n bak lank sodat jy die fillets kan toedraai in die plastiek
gooi van die droee pekel rub onder op die plastiek
plaas die fillets op die plastiek en strooi die dreoe pekel rub oor die fillets
en maak die fillets toe met die plasitiek en plaas in yskas vir ongeveer 4 tot 6 ure
haal die fillets uit die plastiek en was geod af onder kraan water
maak die fillets droog met papier vadoeke
plaas nou die fillets op n draadrak en plaas in die bak en sit in die yskas
vir nog so 6 tot 8 ure dit vorm n vlesie laag op die vis daardie vlesie sal sorg dat jou fillets nie te droog word nie tydens die rook tyd
maak n droee rub aan met
2 eetlepels bruin suiker
1 teelepel paprika
1 teelepel fyn uie peoier
1 teelepel fyn knoffel
kwart teelepel peper
haal fillets uit yskas en droog af met papier vadoeke
haal uit bak en plaas op bord
strooi die droee rub behoorlik op die vis sodat die vis goed ingesmeer is met die droee rub
berei jou weber voor soos al die ander gerookte vleis
wanneer die kole reg is strooi nou die fyn hout saagsels op die kole en plaas die vis fillets vel kant onder op die braai rak
en maak plaas die deksel op en begin rook
die fillets sal ongeveer so amper 90 minute vat om gaar te word
jy kan die fillet toets met jou temeratuur meter die vis sal ongeveer 130gC wees
of jy kan dit toets met n vurk dit sal maklik los voel
haal af en verf n straaltjie stroop oor die vis of druk n bietjie suurlemeon sap oor baie lekker en geniet




