Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23089 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18484 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1351 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 359 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Gebakte romerige hoender pasta
1 pak fillet hoender in klein stukkies gesny
1 pak penne pasta
2 koppies room
2 koppies gerasperde mozerrala kaas
halwe koppie gerasperde parmesan kaas
fyn knoffel na smaak
sout en peper na smaak
olie
2 teelepels Italiaanse spesery
kook die penne volgens die pak
in n groot pan gooi bietjie olie in en maak warm
plaas die knoffel in die pan en braai vir n monuut of so
gooi nou die room by en laat dit prut en roer gedurig
gooi nou bietjies vir bietjies een en n halwe koppie mozerral kaas en die parmesan kaas by en roer deur tot kaas lkr gesmelt het en dit is souserig
gooi nou die sout, peper en italiaanse spesery by en roer goed deur
braai die hoender gaar en gooi dit in n bak saam met die penne pasta en meng goed deur
gooi nou die kaas sous by en meng goed deur
plaas die hoender gemeng in n oond glas bak 3n strooi die ande rhalwe koppie mozerral kaas oor die hoender
plaas in n oond en bak op 180 g C vir so ongeveer 25 na 30 minute of tot die kaas bo op die hoender lkr bruin
haal uit die oond en laat dit staan vir n paar minute skep uit en geniet




