Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23092 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18488 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3794 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1353 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 589 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 361 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
FLOOR BOARD THICKNESS
Does anyone know the thickness of the Jurgens Exclusive or Elegance floor board? I have an irritating popping sound at three spots in the 'van and wish to screw the floor board from underneath, through the beams. Appreciate your advice.
Maruis skroewe alleen het nie by my gewerk ,die skroewe kom los met die beweeging van die vloer .Ek het wedges met klein stukkies plank gemaak dit versigtig tussen die vloer en beam ingekap ,ek het toe swart Sicaflex 11 Fc gevat en dit ingespuit waar die wedges in is ,jy moet maar so veel inspuit dat dit aan weerskante van die beam uitkom haal dan die wedges uit ,en skroef dan vas .Myne het ek 3 jaar gelede gedoen en dit hou nogsteeds .Jy sien daar is dun rubber tussen die beam en die vloer en met die tyd verweer dit ,dan is dit plank op yster wat die geluid maak
Myne is deur Caracamp reggemaak. Druk n dun wedge tussen die karavaan-raam en die vloerplank in en spuit dan (met n DUN tuit) silikoon daarin. Trek na tien minute die wedge weer uit.
Myne is deur Caracamp reggemaak. Druk n dun wedge tussen die karavaan-raam en die vloerplank in en spuit dan (met n DUN tuit) silikoon daarin. Trek na tien minute die wedge weer uit.
Ek doen dieselfde as Danie. Het die proses onlangs ook verduidelik hier op die forum met 'n foto of twee. Ek gebruik skroewe draaiers. Kap dit tussen die staal en die vloer plank in daar waar dit lawaai as jy loop. Spuit dan silicone in en wag 'n dagdat dit set. Trek die skroewe draaiers weer uit.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hi Marius.
Die man by Klerksdorp Woonwaens se dat ouer modelle se vloerplanke was 18mm plywood en in die nuwer modelle was 16mm plywood gebruik. Dit bly die rede te wees dat hulle baie vinniger daar los gemoers geraas kry.
As ons nou terugkom van die kamp, dan is ek op Leon se plan, maar gaan al die planke onder die loop area Sikaflex spuit. Die geluid begin hier en daar en skielik is dit op baie plekke.




