Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23226 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18555 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6789 |
| BrianB | 6021 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3904 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1467 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 450 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |

Fire at Umfula ?
Nobody got any comments here ? Seems it was a near disaster...........

Het iemand seer gekry wat het gebrand
Thankfully no serious injuries......










Scary stuff. Two things I would never like to be caught in with my van, one a fire the other a flood. Glad there were no serious injuries
Looks like some people had serious losses. this is not nice to see.
-James Baldwin-

Dankie vir die fotos lyk maar skrikwekind
Mens se altyd dit sal nie met my gebeur nie, maar dit gebeer skielik

Regtig nie iets om te wil beleef nie. Vuur en Water is nie jou speel maat nie.

Die Veldbrand wat ons op Saterdag 27/09/2014 aangrensend tot die oord gehad het - dit was vir ons as eienaars en bestuur 'n groot verleentheid en wil ons net weereens, hoewel dit buite ons beheer was, vir al ons gaste verskoning aanteken vir die ongerief op die dag. Ons het wel besluit om alle verblyf gelde vir die bepaalde dag aan ons gaste terug te betaal.
Umfula is reeds weer te volle operasioneel en sien ons uit om nuwe en bestaande gaste te verwelkom - die ingangspad is in aanbou (plavei) - die kinder speelpark word vergroot met 'n permanente springkasteel en die kuier aktiwiteit word vergroot, plus 4 ekstra 6 bed chalets sal Desember 2014 beskikbaar wees.
Umfula Groete
Dankie vir die inligting en terugvoer Umfula
Hoop ons kom nooit in so panarie nie.





