Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23092 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18488 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1353 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 360 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Exclusive rims
Please contact me on 0824156006
Regards.
Oom hennie hulle is R 242 nuut by Trailco in vereeniging
2024 Scorpio N
Legacy LT
Groete
Hennie,ek eet nie of jy al reggekom het nie, ek stuur vir jou e-pos, het dalk so paar hier wat jy kan kry, ek sal nie weer gebruik nie, hulle is pasella!!!!
Frans
Groete
Hennie, reg so, sterkte, sal later hoor wat fout is/was. Hoop nie dis ernstig nie.
Ons self van Sondag af so 8 dae bietjie weg om in die wind en reen te loop staan en sit by die see!!!
Jy kan egter maar e-pos skryf, ek vat skootrekenaar saam.
Groete.
Frans
Nico, is daai R242 rims by trailco die wit staal rims?
Trailco en Roadque is by mekaar in Silverton as ek reg onthou.
En ja hulle verkoop die wit staal rims. Al hulle produkte is op hulle web blad.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Trailco en Roadque is by mekaar in Silverton as ek reg onthou.
En ja hulle verkoop die wit staal rims. Al hulle produkte is op hulle web blad.
Roadque het nou geskuif in die volgende blok in daai besigheid/fabriek complex. Maar soos jy sê hulle is basies bymekaar. Ek dink Trailco is nou deel van Leisureworld
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜




