Latest Rating
Register Now!!!
Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
Search the Forums
Top 50 Forum Users
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23236 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18559 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6027 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3924 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1468 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 612 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 458 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 439 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 286 |
| Meerkat | 282 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |
Rank Legend
Rank
Score
Bronze
5+
Silver
50+
Gold
100+
Platinum
250+
Titanium
450+
Moon
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturn
2000+
Uranus
2600+
Neptune
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 25 507
Total Replies: 290 552
Total Views: 89 870 659
Welcome
FAQ & General Chat
Technical Advice
Product & Business
Resorts
Clubs & Rallies
Road Conditions
Recipes & Food
Towing Advice
Comedy Corner
Best or Worst Experiences
Camping Tips
Full Timers
Swap & Trade
Tours
topics: 4 708
replies: 33 794
views: 18 454 931
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Dube Private Game Reserve
North West, Brits
Type of Resort:
Family with children: 55
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 5
Dube Kamp
replies: 2
views: 8914
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1835
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 18 years
Dag Mede Kampeerders! Joan en ek was toe by Dube Wild Reservaat, en kan ons besoek met een woord opsom: FANTASTIES!! Aankoms: Baie entoesiastiese sekuritietswag by die hek kon ons omtrent nie genoeg verwelkom nie - ons het eerlikwaar gevoel dat hy werklik BLY was om ons te sien! Ontvangs: Baie vriendelik, baie behulpsaam, en 'n BAIE netjiese ontvangs area. 'n Dam is naby die ontvangs waar jy met 'n drankie kan sit en kyk hoe die diere kom drink. Mielies word gestrooi vir die (honderde) voels, bosvarke edm. wat daarvan kom eet. Staanplek: Geen afgebakende staanplekke nie, by party plekke is die gras redelik skraal, bome is redelik laag (tipies Bosveld Doring bome) redelike goeie skadu. Braais is nie ingebou nie, wat nogal handig is, aangesien jy dit kan skuif waar dit vir jou gerieflik is. Die braais word elke dag skoongemaak, en .... die roosters word afgeborsel met 'n staalborsel!! Elektriese koppeling is of m.b.v. 15 Amp proppe of blou Karavaan koppeling Sekuriteit wagte loop die hele nag deur en hou toesig. Ons was baie tevrede met ons staanplek - 'n lapa naby ons het selfs onderdakparkering vir my X-Trial gebied! Ablusie: Mense, wat 'n gesig. Ons het 'n ablusieblok naby ons gehad met 2 toilette met wasbakke,3 storte met wasbakke en toilette, 1 badkamer met wasbak en toilet, en 'n skottelgoed opwas area. Hierdie ablusieblok het sy eie skoonmaker wat DIE HELE DAG net skoongemaak het - na jy die toilet gebruik is sy daar om skoon te maak - onmiddelik! Fasiliteite: Vorige kampeerders op hierdie forum het gekla dat daar nie veel vermaak is vir kinders nie. Ek weet nie of mense net kieskeurig is nie, maar tydens ons besoek (eind Desember - begin Januarie) was daar 'n springkasteel en kinders het baljaar in die twee koue swembaddens. Daar is 'n warm bad, (water word warm gehou teen 30 grade Celsius vir 365 dae 'n jaar!), asook 'n groot jacuzzi met 4 kleiner jacuzzis ('n fooi word gehef vir die gebruik van hierdie kleiner baddens)Fietse baljaar deur die kamp en jy kan fietsry in die reservaat - en het ek gery! Heerlik! By ontvangs is daar 'n snoeker tafel ens. Wild: Besoekers word toegelaat om of met hulle eie voertuie die wild te gaan besigtig, maar 'n toervoertuig is ook beskikbaar. Voetslaan paadjies is orals en die wild is pragtig. Ongelukkig was die Elande oortrek met bosluise, maar die eienaars gaan hulle daarvoor behandel. Diere om te sien is Eland, Zebra, Bontebok, Rooibok en Kameelperde - ons was ook gelukkig genoeg om 'n klein kameelperd vulletjie te sien 20 minute na geboorte. Die verskillende voelsoorte is pragtig. Mag ek dit weer 'n keer noem? FANTASTIES - en ons is weer daar vir Paasnaweek - moet gaan sien hoe die Kameelvulletjie gegroei het! Dankie Corrie, Gert en andere vir die plesier!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
DAVID
Silver Member
22% Profile Strength
Posts: 76
Joined: 14 Jan, 2011
STEM SAAM, EK HET AL N PAAR KEER DAAR GEKAMP, KAN NET MET LOF PRAAT VAN DIE KAMP EN SY BESTUUR.
ALLES ALTYD SKOON EN NETJIES.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
T 4 2
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 81
Joined: 04 Dec, 2005
Experience: 46 years
Ek moet saam met julle stem. Ek het dit rerig daar geniet en sal beslis weer daar gaan kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Sign In Required




